Die organiseerders van die omstrede LIV-gholfreeks het Vrydagaand in Boston in die VSA met breë glimlagte gaan slaap.
Alles vir Saterdag 3 September 2022
OUTsurance vies oor Hippo se draakstekery
Terwyl die versekeringsreus OUTsurance hom tot die hof gewend het oor die advertensie, spot Suid-Afrikaners al te heerlik daaroor.
Meer mense kan nou na Australië emigreer
“Ons wil hê die beste en slimste mense van regoor die wêreld moet hier woon – en ons wil hulle nooi om Australiërs te word.”
Gedagte vir die dag: In die sloot
Hoe kan ’n blinde persoon ’n ander blinde lei? Die eerste sal in ’n sloot val en die ander een saam aftrek. (Lukas 6:39)