Die verdediging het Vrydag ook die staatsgetuie Siyabonga Hlatshwayo, se getuienis in twyfel getrek oor of die groep mans werklik op die plaas was om oor “werk te onderhandel”.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Mei 2023
Dalk 20 jaar tronkstraf vir YouTuber wat vliegtuig laat val
Die dramatiese beeldmateriaal wys hoe die 29-jarige Jacob uit die enkelenjinvliegtuig spring – met sy selfiestok byderhand.
Video: Dogtertjie wonderbaarlik ná fratsongeluk gered
ʼn Laerskoolmeisie is Donderdag wonderbaarlik uit ʼn voertuig gered ná ʼn vragmotor se vrag tydens ʼn fratsongeluk op haar pa se motor beland het.
Video: Madeleine McCann se ouers soek nog steeds
“Ons is lief vir jou en ons wag vir jou. Ons sal nooit opgee nie.”
ToekomsVenster: Kinders van die Here gee hul beste
Kinders van die Here steek nie lyf weg nie en probeer nie die grootste wins teen die kleinste belegging verseker nie. Kinders van die Here gee hul alles, altyd en onder alle omstandighede.
Graskop: 6 dae later, nog geen woord van Cele
Byna twee weke ná ʼn plundertog in Graskop en ses dae ná die desperate gemeenskap die plaaslike polisiebevelvoerder weggejaag en die polisiestasie met ʼn ketting gesluit het, het polisieminister Bheki Cele nog nie ʼn woord oor die situasie gerep nie.
Koue, nat naweek vir Oos-Kaap voorspel
Beduidende swaar reënval, tussen 100 mm en 200 mm, waarskynlik sal Saterdag voorkom oor die oostelike dele van Oos-Kaap, spesifiek tussen Oos-Londen en Port St Johns, insluitend die aangrensende binnelandse streke.
Só lyk beurtkrag oor die naweek
Weens ʼn laer aanvraag oor die naweek sal beurtkrag Saterdagoggend van 05:00 tot 16:00 na fase 3 afgeskaal word.
Weste het ANC se ‘ideologiese hard(koppig)heid onderskat’
“Die Suid-Afrikaanse regering was eintlik vir die eerste keer in jare verplig om kant te kies en uiteindelik het ideologie die groter rol as ekonomie gespeel.”
SA ontbied Amerikaanse ambassadeur summier
Die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee het glo geen rekord van ’n goedgekeurde wapentransaksie met Rusland gedurende die tydperk wat die Lady-R in Simonstad vasgemeer was nie.
Iets skort in die president se kantoor
Die feit dat ek nie meer die Orde van Ikhamanga gaan ontvang nie, pla my nie. Maar die hele orde-affêre en ander dubbelpratery tas die geloofwaardigheid van die president ernstig aan.
Nog grootkoppe moet gaan verduidelik oor Esidimeni
“Iemand móét aanspreeklik gehou word vir die oorhaastige en onbeplande skuif van meer as 1 400 psigiatriese pasiënte bloot om geld te bespaar.”
GOOD skop twee senior lede uit
GOOD het verlede jaar onafhanklike ondersoekers aangestel om ondersoek in te stel waarom die party uitermatig swak gevaar het met die tussenverkiesing in Witzenberg in die Wes-Kaap.
Onwettige vuurwapens in Wes-Kaap maande laas vernietig
Dít terwyl dit bekend is dat “korrupte polisiebeamptes dit aan die swart mark herverkoop”.
Bekende Afrikaanse liedjieskrywer oorlede
Dié liedjieskrywer agter verskeie liedjies van Mathys Roets, Ricus Nel en Dozi, om net ʼn paar te noem, het ook algemene bekendheid verwerf as solokunstenaar.
Musiekvideo: Solo-debuut in moedertaal vir bekende duo se Werner
“Ek hardloop al vir jare weg van my moedertaal. Ek het keer op keer gestruikel om haar liefde te gaan haal, maar ek begrawe nou my ego diep onder die grond.”
Stormers sonder Deon, Marvin teen Connacht
John Dobson, die Stormers se afrigter, is vol vertroue in die twee Springbok-voorspelers se plaasvervangers.
Moenie SA by Russiese oorlog insleep
Bewerings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het, kan die land na “ekonomiese selfmoord” dryf, waarsku AfriForum. Dít terwyl Outa sê die antwoord op wát presies op die skip gelaai is, behoort eenvoudig te wees.
Luister: Koel, kalm Amy nie skaam om vir haarself te lag
“Toe ek in 1992 as Mej. SA gekroon is, het die medialandskap heeltemal anders gelyk. Ek het nie eens ʼn e-posadres gehad nie, nou is ek sommer in ʼn reality show.”
Sportage nou in dieselmodelle beskikbaar
Ná ʼn kort rukkie agter die stuur geniet mens die wringkrag wat ʼn turbodiesel bied. Ek persoonlik is gek oor die verbruik wat hulle bied, en in ʼn segment waar daar bitter min dieselmodelle nog beskikbaar is, sou ek vinnig ʼn diesel-Sportage opraap, terwyl mens kan.