Die man is op die aanloopbaan dood verklaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Graskop"
Meisie (14) verkrag wat ryloop
ʼn 14-jarige meisie wat van Bosbokrand na Graskop in Mpumalanga geryloop het, is verkrag.
Jong vlieënier se lyk gevind: ‘Hy het ʼn hart van goud gehad’
ʼn Jong vlieënier wat Vrydag vermis geraak het se liggaam is Sondagmiddag laat gevind waar die vliegtuig in ʼn bergagtige gebied naby Graskop in Mpumalanga neergestort het.
Man hou meisies glo as seksslawe
ʼn 60-jarige man van Mpumalanga wat van mensehandel aangekla word, het in die hof ontken dat hy vyf meisies as seksslawe aangehou het, het Beeld Donderdag berig.
Graskop-gemeenskap hou optog teen swak munisipale bestuur
Die gemeenskap van Graskop het vandag tydens ’n optog na die Thaba Chweu Munisipaliteit ʼn memorandum oorhandig waarin hulle onder meer beter dienste en die afdanking van die eenheidsbestuurder versoek.
Val by God’s Window: Pasiënt sterk aan
ʼn Toeris wat 90 meter ver by ʼn uitkykpunt by God’s Window naby Graskop in Mpumalanga geval het, is Maandagmiddag uit die intensiewesorgeenheid by die Nelspruit Medi Clinic na ʼn algemene saal oorgeplaas.
20-jarige val by God’s Window
ʼn Man is beseer toe hy 90 meter ver by God’s Window in Mpumalanga geval het, het paramedici Sondag gesê.