ʼn Toeris wat 90 meter ver by ʼn uitkykpunt by God’s Window naby Graskop in Mpumalanga geval het, is Maandagmiddag uit die intensiewesorgeenheid by die Nelspruit Medi Clinic na ʼn algemene saal oorgeplaas.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "God’s Window"
20-jarige val by God’s Window
ʼn Man is beseer toe hy 90 meter ver by God’s Window in Mpumalanga geval het, het paramedici Sondag gesê.