Die Kapenaars het die kleedrepetisie van die Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd op ʼn drafstap gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 April 2023
Voormalige staatsaanklaer gevonnis vir korrupsie
Die 49-jarige vrou het omkoopgeld versoek met die belofte om ʼn klagte te laat verdwyn.
Ratse Kolbe weer gereed vir aksie
Met spelers soos RG Snyman en Siya Kolisi op die krukkelys, sal Kolbe se wedstrydgereedheid welkome nuus vir die Springbok-bestuurspan wees.
Hallo, nuwe wêreld!
Klein Zelmari Maree kon eers op die ouderdom van nege maande die eerste keer die klank van haar ouers se stemme hoor.
Regering hou vol VAE-besoek was legitiem
Khumbudzo Ntshavheni, minister in die presidensie, sê die besoek was deur formele korrespondensie voorafgaan en dat alle departemente die nodige prosesse gevolg het om vir dié besoek deur ʼn “gesiene gas” voor te berei.
Witvlerkvleikuiken se SA broeiplek nou beskerm
Die enigste broeiplek van die kritiek bedreigde witvlerkvleikuiken (Sarothrura ayresi) in Suid-Afrika geniet nou uiteindelik ook internasionale beskerming. Kom lees ook oor die pryse wat BirdLife SA ontvang het en die jongste “Flock to the Wilderness”-geleentheid.
‘Alle SA’ners’ nou uit Soedan
Een van die groepe Suid-Afrikaners sal Saterdagmiddag by die OR Tambo-lughawe aan die Oos-Rand land.
Vragmotorbestuurders dreig met betoging
NatJoints het reeds sy hulpbronne ingespan om maatreëls in te stel indien betogings wel Sondag plaasvind.
Een dood, een beseer in ongeluk op M4
Die voertuig het verskeie kere gerol en aan die ander kant van die hoofweg beland.
Hollywood: Meghan Markle sluit groot Hollywood-kontrak; popster sê jammer oor uitlatings oor onderwys
James Corden se geselsprogram het Donderdag amptelik tot ʼn einde gekom, en die Kardashians se lokprent is binne etlike dae miljoene kere gekyk.
Vrou in Drakensberge gered ná val
Die stapper was op pad na die Tugela-waterval toe sy gegly het.
Veldkosversamelaar identifiseer medisinale sampioenspesie
Breyten van der Merwe, tans ʼn BSc-honneursstudent, het in Januarie 2021 tydens ’n staptog in die Knysnabosse op dié sampioen afgekom.
Bekendstelling: KTM laat die SMT herleef
Die eerste ding wat jy opmerk, is die kleiner voorwiel met die dubbele modderskerm. Die fiets het ook lyf gekry agter met breër bakpanele.
13-jarige gryp in toe busbestuurder flou word
Altesaam 70 kinders was op die bus toe die voorval vandeesweek in Michigan in die VSA plaasgevind het. Dit is ook op video vasgevang.
Leeus wen katgeveg teen Pumas
Die Johannesburgers se Morné van den Berg het ʼn barshou teen die Laevelders gespeel.
Beers en Nortjé laat speke sing
Met ʼn koel en bewolkte begin van die tweede skof (die koninginskof) se 92 km van die KAP sani2c, het fietsryers in die Umkomaas-vallei gedaal sonder die son in hul oë.
Skud jou vere reg om vir R9 te vlieg
Dié eenrigtingkaartjies op plaaslike roetes sal vir bepaalde vlugte en sitplekke tussen Mei en November geld.
Mening: Klubrugby trek swaar met die baie beroepsrugby
Ek het die afgelope naweke na die toeskouergetalle op Ellispark en Loftus gekyk, waar die franchise’e en ook provinsiale spanne gespeel het. En dit het my aan die dink gesit oor klubwedstryde van veral die Westelike Provinsie, Noord-Transvaal en Natal in die sewentigerjare en ook in die tagtigs.
Talle SA’ners slagoffers van swendelary
Fico se peiling het ook bevind dat 70% van Suid-Afrikaners al bedrieglike SMS-boodskappe, e-posse of oproepe ontvang het, wat oënskynlik deel van ʼn slenter was.
Luister: Zirk van den Berg se skop-skiet-en-wonderstorie propvol leeslekkertes
Gedrogte wat in die Namib-woestyn se sand skuil, is nie die enigste geheimenisse wat in Zirk van den Berg se jongste boek, ‘Geheim van die gruwelsand’, opgesluit lê nie.