Die akteurspaar James en Anel Alexander het verlede jaar na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle vir vyf jaar in die VSA gewoon het.
Alles vir Saterdag 29 April 2023
Curriebeker: Cheetahs baas skuins voor middernag
Die Cheetah-wedstryd was aanvanklik weens weerlig met ʼn paar minute vertraag sodat die spelers behoorlik kon opwarm.
Gholf: Van Rooyen pluk vrugte van ruskans
Erik van Rooyen het sewe voëltjies in die tweede ronde aangeteken, maar ook op twee putjies houe aan baansyfer afgestaan.
Hof moet sê oor rekenaarregte vir gevangenes
Die appèlhof sal later vanjaar argumente aanhoor oor die kwessie of gevangenes toegelaat mag word om hul persoonlike skootrekenaars in tronkselle vir studiedoeleindes te gebruik.
Talle leidrade in vermeende reeksmoordenaar se selfoonrekords
Die ondersoek na die moorde het nou weer ʼn dramatiese wending geneem nadat die polisie Boomgaard se selfoonrekords bekom het.
Gedagte vir die dag: Ons getroue God
Jy moet dan weet dat die Here jou God God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom lief het en sy gebooie onderhou, in duisend geslagte. (Deuteronomium 7:9)