Eskom het Dinsdag bevestig fase 6-beurtkrag sal vanaand vanaf 21:00 ingestel word en tot 05:00 Woensdagoggend toegepas word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Januarie 2023
Verdwyning in Vatikaanstad weer bekyk
Die 15-jarige Emanuela Orlandi, dogter van ʼn werknemer in die Vatikaan, is laas op 22 Junie 1983 ná ʼn musiekles gesien.
Busse snags op paaie in Senegal verbied ná 40 sterf
Minibusse en busse wat goedere vervoer, nie net passasiers nie, word tussen 23:00 en 05:00 op paaie verbied.
Video: Twee vermeende reeksmoordenaars aangekeer
Twee verdagtes, wat met ses moorde verbind kan word en vir verskeie ander moorde ondersoek word, is Dinsdagoggend in Newark in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.
Polisie kry pakslae in hof oor vals rassismeklagtes
“Dit is waarskynlik die duidelikste boodskap nóg dat vals beskuldigings van rassisme – veral in die werkplek – nie geduld word nie.”
Brandstapel-video ‘kom neer op oorlogsmisdaad’
“Alles dui daarop dat hierdie voorval ’n oortreding is van die Geneefse Konvensie wat op ’n oorlogsmisdaad neerkom.”
Rugbylegende Dougie Dyers sterf
Dyers was ʼn internasionale rugbykaptein, afrigter en administrateur wat allerweë as “oom Dougie” bekend gestaan het.
Ndavi ʼn ‘gunsteling’ vir Mej. Heelal-titel
ʼn Vierde Mej. Heelal-titel wink dalk vanjaar vir Suid-Afrika.
ToekomsVenster: Vlieg met arendsvlerke
Die Here herstel ʼn mens buitengewoon. Lees die teks weer en weer en bind die belofte aan jou hart.
Klasaksie dreig oor Boksburg-ontploffing
Minstens 20 individue wat deur die gastenkwa-ontploffing op Oukersdag geraak is, beoog om regstappe te doen teen die persone wat regtens vir dié skade aanspreeklik gehou kan word.
Covid-19: ‘Nuwe beperkings nog nie nodig’
Daar is nog geen aanduiding dat die nuwe Covid-19-variant enige ernstige infeksies, hospitaalopnames of sterftes veroorsaak nie.
Prins Harry se plofbare onthullings: ‘Dis al taal wat my familie verstaan’
“Daar kom ʼn punt wanneer stilte verraad is, so ek sien nie hoe stilte dinge ooit beter gaan maak nie.”
Talle sukkel wéér met Sassa-betalings
Vir ʼn derde agtereenvolgende maand word die DA oorval deur klagtes van diegene wat staatstoelae van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) ontvang.
Motorverkope kry weer woema in 2022
Toyota spog weereens met die gewildste passasiervoertuig en gewildste ligtehandelsvoertuig wat voertuigverkope vir Desember betref.
#JongStemme: Studente weer vry na Covid-19-inent-beleid
Ek is baie dankbaar vir almal wat hierdie veldtog ondersteun het, want deur ons almal wat saamgestaan het, het ons uiteindelik weer ʼn normale studentelewe.
‘Elke kind sál skoolgaan’ – LUR
Die Gautengse departement van onderwys spook steeds om ʼn klompie gr. 1 en gr. 8 -leerders in oorvol skole te plaas, voordat die skole môre begin.
Waar is Malema se verskoning ná ‘haatspraak’?
AfriForum vra die Menseregtekommissie vir terugvoer nadat die MRK vroeër onderneem het om stappe te doen teen die EFF-leier en sy party ná klagtes oor haatspraak en aanhitsing tot geweld by ʼn saamtrek in Kaapstad.
Video: Te oulik! Baba ballet saam
Alhoewel die kleuter skaars kan loop, probeer sy ook die balletpassies.
5 bykomstighede vir elke boekwurm
Lesers se kosbaarste besittings is die boeke wat hulle lees, en nuwe boekmerke of unieke bykomstighede is ook nie te versmaai nie.
Afrikaners kan krisis as ‘Sputnik-oomblik’ gebruik
Die vraag is hoe Afrikaners op die huidige dubbele krisis van staatsverval en tweedeklas burgerskap moet reageer?