“Alles dui daarop dat hierdie voorval ’n oortreding is van die Geneefse Konvensie wat op ’n oorlogsmisdaad neerkom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "brandstapel-video"
Soldate ondersoek ná video van ‘brandstapel’
In die video kan gesien word hoe ʼn soldaat met ʼn Suid-Afrikaanse vlag op sy mou doodluiters die voorval op sy selfoon staan en afneem.