“Ek dink Pat Lambie sou baie goed by ons huidige spelpatroon ingeskakel het, terwyl hy ook vir die nodige variasie sou kon sorg,” het André Pretorius gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pat Lambie"
Pat Lambie was Suid-Afrika se Beauden Barrett
ʼn Mens besef nie aldag nie dat Lambie, wie se loopbaan op 28 jaar kortgeknip is ná ʼn reeks harsingskuddings, 56 toetse vir die Bokke tussen 2010 en 2016 gespeel en het 153 punte aangeteken het nie.
Lambie oor dáái skop, krieket en die pad vorentoe
“Die toekoms mag dalk anders lyk, maar dit bly steeds baie opwindend.”
Lambie na drie maande terug vir die Sharks
Pat Lambie, wat meer as drie maande gelede harsingskudding in die eerste toets teen Ierland opgedoen het, sal die naweek die eerste keer weer by ʼn wedstryd betrokke wees.
Sharks sal Lambie vir ‘maklike’ wedstryd kan kies
Die Sharks se ‘maklike’ wedstryd teen die OP Kings die naweek kon nie op ʼn beter tyd gekom het nie. Die groot aantal beserings kan die Durbaniete die nodige kans vir asemskep gee – en ook vir Pat Lambie die kans om geleidelik sy voete in wedstrydsituasies te vind.
Bokke toon All Blacks kán geklop word
As daar iemand is wat dink die Springbokke was gelukkig om die All Blacks te klop – dink aan Oom Boy Louw se legendariese stellng: ‘Looks at the scoreboard’. En die telbord het ná 80 minute gesê Suid-Arika 27, Nieu-Seeland 25.
Heyneke kies Pollard teen All Blacks
Heyneke Meyer het verras met die insluiting van Handré Pollard op losskakel in die span wat Saterdag in Wellington teen die All Blacks speel. Pat Lambie is sy adjudant.