Fase 6-beurtkrag ingestel

Argieffoto (Foto: Unsplash)

Eskom het Sondagoggend fase 6-beurtkrag met onmiddellike effek ingestel.

Die kragvoorsiener het gesê hy het ʼn kragopwekkingseenheid elk verloor by Kusile- en Kriel-kragstasies.

Eskom doen ʼn beroep op die publiek om elektrisiteit spaarsamig te verbruik.

Meer inligting sal na verwagting om 10:00 tydens ‘n perskonferensie bekendgemaak word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Byekonfyt ·

Mens kan deesdae nie meer sonder n kragopwekker klaarkom nie! En dan moet jy nog begroot vir petrol / diesel ook!

Tracey ·

En met die R8 200 000 000 se diesel wat in 5 maande gekoop is, kon hulle minstens 63 100 sonkrag stelsels van 5kw elk gratis opgerig het vir inwoners in SA. Kom ons laat vaar die hele Eskom regmaak en spandeer daardie geld om vir almal in SA gratis sonkrag in te sit.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.