Anika Bester se lewenspad het al kuipstoppe in Kuilsrivier en Plettenbergbaai gemaak. ʼn Paar weke gelede het sy egter met ʼn speler van die wedstryd-vertoning vir Frankryk se vrouekrieketspan teen Jersey vorendag gekom.
Lees meerAlles vir Sondag 25 Junie 2023
Vrae ná jagluiperds tydens hervestiging in Indië vrek
Ses luiperds het reeds gevrek, maar ʼn kenner sê die begindae van hervestigingsprojekte gaan gewoonlik met groeipyne gepaard.
Verkragter lewenslank tronk toe gestuur
Koos Kerneels het aanvanklik skuld op die aanklagte teen hom ontken.
‘Dringende optrede nodig om SA poskantore te red’
Meer as 300 Suid-Afrikaanse poskantore is binne drie jaar gesluit.
MotoGP: Die mat word tweede keer onder Binder uitgepluk
Wanneer Suid-Afrika se Brad Binder oor ’n hele paar jaar aan sy loopbaan terugdink, sal Sondag 25 Junie 2023 weer in sy gedagtes opduik.
Só lyk beurtkrag volgende week
Meer as 16 000 MW kapasiteit is tans wees onbeplande onklaarrakings nie beskikbaar nie.
Boek-uittreksel: Wyn in die kelder, liefde in die lug vir Diana
“So spesifiek het sy dit nie aan die wynboer verduidelik nie, want Diana Botha is eerstens hier om wyn te maak.”
R303-pad na Citrusdal weer oop ná oorstromings
Verkeer sal nog vir ʼn rukkie op ʼn grondpad ry terwyl herstelwerk voortduur.
‘Reis, hengel en braai’ nou op RPO-man se sakelys
Gerhard Schutte bestuur die Rooivleisprodusenteorganisasie nou al jare lank uiters suksesvol, maar nou is dit tyd om sy kantoor en rekenaar te verruil vir ʼn 4×4, ʼn tent en ʼn visstok. En braai gaan daar gebraai word.
Taakspan gestig om vrylopende jagluiperds in Noord-Kaap op te spoor
ʼn Paar vrylopende jagluiperds is die afgelope tyd in en om die Namakwa Nasionale Park naby Springbok en Kamieskroon opgemerk. Die katte kom waarskynlik van Namibië af.
Week in foto’s
Verkiesings. Konflik. Feeste. Floutes. Kyk saam na die week in foto’s.
Menslike oorskot gevind naby waar Britse akteur verdwyn
Die liggaam is nou na ʼn lykshuis in San Bernardino in die VSA vir uitkenning gestuur.
Bemiddeling oor rassewetgewing ‘historiese deurbraak’
Bemiddeling tussen die regering en Solidariteit het in Desember verlede jaar begin om tot ʼn vergelyk te kom oor die regering se toepassing van regstellendeaksiemaatreëls – dit alles binne die raamwerk van internasionale norme en konvensies waardeur die regering gebind word.
DA wil lid skors oor uitlatings teen Helen Zille
Nqaba Bhanga het sy mede-DA-lid Helen Zille in die openbaar as ʼn rassis uitgekryt.
Kobus Olivier vlug met honde, Hauser se musiek uit Oekraïne
Kobus Olivier het met ʼn rugsak en sy vier honde uit Kiëf in Oekraïne gevlug, maar langs die pad was daar ook wonderwerke.
Miljoene rande se kokaïen by Oos-Kaapse hawe gevind
Dis nog nie bekend waar die dwelms vandaan kom of waarheen dit op pad was nie.
Dink mooi voor jy oppak en uit SA waai
Suid-Afrika se nabye toekoms skitter volgens sommige kenners van geleenthede, wat diegene wat die land verlaat – of beoog om dit te doen – dalk lang trane kan laat huil.
Gholf: Pace, Lawrence laat SA vlag wapper
Leona Maguire sal die eerste vrouespeler van Ierland word wat ʼn Major wen as sy die pas kan volhou.
Henck Conrey is TV se Midas
Dis nie toevallig dat een van die afdraaistrate na Henck Conrey se huis in Pretoria Midasstraat is nie, want alles waaraan dié 35-jarige vat verander in goud.
Babanuus vir ‘Binnelanders’-aktrise
Die aktrise het die nuus gebreek met ʼn oulike foto saam met haar hond.