“Dit is moeilik om te bespiegel oor wat daartoe gelei het dat Bhanga sulke ooglopend en verifieerbaar valse bewerings op Facebook plaas, eerder as om dit binne die strukture van die party te opper.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nqaba Bhanga"
DA wil lid skors oor uitlatings teen Helen Zille
Nqaba Bhanga het sy mede-DA-lid Helen Zille in die openbaar as ʼn rassis uitgekryt.