Verlig spysverteringsprobleme met Progast Multi-Action-druppels vir die hele gesin

Progast® Multi-Action Druppels is ʼn kruiemedisyne wat 10 botaniese ekstrakte bevat wat help om simptome van spysverteringsongemak te help verlig. Dit is veganvriendelik, vry van suiker, laktose, GMO, gluten en soja. Dit bevat ook nie enige kunsmatige bymiddels, geure, kleur- of preserveermiddels nie.

Spysverteringsimptome:

  • Prikkelbaarheid (IBS)
  • Spysverteringsprobleme
  • Sooibrand en refluks
  • Buikpyn en krampe
  • Naarheid
  • Opgeblaasdheid en winderigheid
  • Koliek

Voor jy enige  nuwe medikasie neem, stel ons voor dat jy ʼn gekwalifiseerde gesondheidswerker raadpleeg om jou te help met die diagnose en moontlike oorsaak van jou simptome.

Die tien natuurlike plantekstrakte in Progast® Multi-Action-druppels is reeds in ʼn vloeibare formule opgelos, wat beteken die liggaam kan dit dadelik opneem.

Skud die bottel voor gebruik en neem altyd verdun in water. Volwassenes en kinders ouer as 12 jaar – Neem 20 druppels (1,0 ml) drie keer per dag. Kinders 6-12 jaar – gee 15 druppels (0,75 ml) drie keer per dag. Kinders 3-5 jaar – gee 10 druppels (0,5 ml) drie keer per dag. Kinders 1-3 jaar – gee agt druppels (0,4 ml) drie keer per dag.

Skakel die hulplyn by 086 111 8272 of besoek die webwerf www.progast.global

Progast® Multi-Action-druppels is beskikbaar by Takealot, Dis-Chem, uitgesoekte Clicks-winkels en toonaangewende apteke landwyd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.