Gerco van Deventer, wat meer as ses jaar in aanhouding was deur terroriste in Mali, is veilig terug in Suid-Afrika.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Desember 2023
Maroela Media se 10 gewildste goeienuus-artikels vir 2023
Hierdie 10 artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se goeienuus-portaal.
Kyk: 2023 se gewildste nuusvideo’s
Maroela Media het die afgelope jaar meer as 600 video’s op ons YouTube-kanaal geplaas. Van resepte en onderhoude met bekende kunstenaars tot beeldmateriaal van verwoestende brande en oorstromings. Hier is die video’s wat vanjaar die meeste op ons YouTube-kanaal gekyk is.
‘Stukkie glas’ toe ʼn bielie van ʼn diamant
Die man het aan die stukkie helder glas bly dink en gewonder of dit dalk waardevol kan wees.
Terugslag vir Arno ná ongeluk met petrolkan
Bernadette sê die dokter het haar Saterdagaand gebel. “’Jou kind is baie, baie siek,’ het die dokter gesê. Mens wil nie dit hoor nie.”
Man huur glo moordenaar vir sy vrou
Die verdagte is na bewering ʼn onderwyser van Polokwane.
Koninklike kinders pryk op Kersboodskap
Prins William en prinses Catherine, die prins en prinses van Wallis, het Maandag ʼn foto van hul drie kinders met Kerswense op sosiale media gedeel.
Resep: Koekstruif met sjokolademousse
Vier Kersdag met dié tradisionele Kersfeesnagereg.
Honderde siek ná maatskappy se Kersete
Die spyskaart van die ete is nie bekendgemaak nie.
Van laslappies tot trourokke, Moses doen dit stik-stik
Met net sy kleresak en Empisal-naaldwerkmasjien het Moses Makhondwane en die gewilde skrywer Dana Snyman se paaie in Kaapstad gekruis.
Tyd vir ʼn roomsnor
Ons moet ons definitief uitspreek teen die kommersialisering en sekularisering van Kersfees, maar laat ons ons ook uitspreek teen diegene wat oorvloed en vrygewigheid wil inperk.
‘Geen Kersfeesvreugde’ in Gaza nie
“Daar is geen vreugde nie. Geen Kersboom nie, geen versierings nie, geen familie-ete nie, geen vieringe nie. Ek bid dat hierdie oorlog gou verby sal wees.”
Gautenger sterf toe boot by Seepunt omslaan
ʼn Man van Brittanje en twee Suid-Afrikaners wat ook op die boot was, is ongedeerd.
Foto’s: Opruiming duur voort ná Simonstad-brand
“Dit was ʼn ware teken van spanwerk. Hulle het ingegryp om hul kollegas ʼn welverdiende blaaskans te gee ná ʼn week se intense brandbestryding.”
Petroltenkwa slaan in Durban aan die brand
Slegs een persoon is tydens die voorval beseer.
Musiekvideo: Joshua na die Reën skyn Lig in verskillende tale met Kerslied
“Daar is ʼn tipiese nostalgiese element aan die woorde wat gaan oor families of gesinne wat saamkom en die koms van Lig sien, vier en die emosie daarvan ervaar.”
Veilige vesting bied hoop vir weggooibabas
Dit is onmoontlik vir Kim en Wayne Allen om met vier biologiese en drie aangenome kinders alleen die land se weeskinders te huisves, maar tog het dié paartjie ingetree om ʼn verskil te help maak.
Veiligheidswag fnuik kapers
ʼn Waaksame veiligheidswag het Vrydagoggend ʼn groep kapers in Khayelitsha gefnuik.
Wildbewaarder beseer toe stroper aangekeer word
“Wildbewaarders is onbesonge helde wat gereeld hul eie lewens op die spel plaas in diens van die land.”
Luister: Broers lewer getuienis oor ‘beste jare in kinderhuis’
“Mettertyd het ek begin besef dit is net nog ʼn huis met broers en ʼn huisma en -pa. Toe ek dit besef, het ek geweet dinge gaan oukei wees.”