“Maak nie saak wat gebeur nie, ek sal hier wees vir julle elke liewe dag van die res van my lewe. Solank as wat ek kan, sal ek julle liefhê en beskerm.”
Alles vir die sleutelwoord "musiekvideo"
Video: TiNo sing liefdeslied by Voortrekkermonument
TiNo het die akkerbome van Stellenbosch vir die Jakarandabome van Pretoria verruil, maar darem net vir een musiekvideo.
Musiekvideo: Herman Kleinhans se kleinboet sing oor ou Transkei
Sarel, sy vrou, kind en ouers is vroeër vanjaar na dié gedeelte van die Oos-Kaap om die musiekvideo van sy nuwe liedjie te skiet.
Musiekvideo: Fanus Pienaar sing oor ‘perfekte plaasmeisie’
Fanus Pienaar gesels oor sy nuwe liedjie, “John Deere hoed”, en sy stem wat herinner aan ʼn alombekende Afrikaanse sanger.
Wesna sing oor haar liefdesavontuur
Dié liedjie, geskryf deur Hugo Ludik en Nick Jordaan, vertel die verhaal van twee mense wat mekaar nie net goed aanvul as paartjie nie, maar ook op ʼn romantiese avontuur is.
Luister: Deon Groot sing vir ‘Die een’
“Op die ou end kom dit terug na een ding toe: almal is op soek na liefde en iemand waar jou hart kan rus.”
Inspirasie Veelvoud bekoor met goue oue
“Op die ou einde gaan dit daaroor om liefhebbers van Afrikaanse musiek byeen te bring.”
Musiekvideo: AJ sing oor harte se roepstem
“Dit is vir my belangrik dat mense besef dat die liefde en lewe nie ’n sprokie is nie en dat mens foute mag maak, solank jy opstaan en weer probeer.”
TiNo ‘leer nog al die pad’
“Dit is immers die mense wat op die ou end belangrik is.”
Luister: Simoné Roets se album ʼn sprong van waagmoed
“Al daardie dinge leer jou ietsie van jouself. Dit het van my ʼn beter musikant en skrywer gemaak.”
Musiekvideo: Wouter van de Venter ‘stel haar voor’
Dié liedjie, eg aan Wouter se musiekstyl, vertel ʼn lekkerluister-storie.
Sanger wat dood vryspring, bring hulde aan ontslape pa
Hy kon nog altyd maklik oor die gebeure in sy lewe sing en gesels, maar om ’n liedjie oor sy pa se kort stryd met kanker te skryf, was vir hom bitter ink om sy pen in te doop.