Die Stormers het die Bulls vir die soveelste keer in ʼn Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd geklop.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Desember 2023
Inwoners by Bethlehem-sorgsentrum oorval, beroof
Veiligheid by die sentrum word selfs verder verskerp nadat drie inwoners Saterdag in die vroeë oggendure in hul wooneenhede oorrompel en beroof is.
Slaap sorgeloos dié feestyd
Min slaap kan ʼn goeie vakansie belemmer. Hier is wenke om te verseker jy kry genoeg slaap in dié feestyd.
‘Waterveiligheid moet prioriteit wees’
Byna 1 500 mense verdrink jaarliks in Suid-Afrika, van wie amper ʼn derde kinders is.
Musiekvideo: Sangers sê hier is ware hoop
“Kyk na die Here” is ʼn liedjie wat elke luisteraar wil herinner aan God se plan met jou lewe.
Insekkompas, rankplant wat brande bestry: natuur dryf innovasie
Selfs terwyl mensgemaakte klimaatsverandering die omgewing bedreig, hou die natuur aan om tegnologiese vooruitgang te dryf. Elke deel van ʼn dier of plant vervul ʼn bepaalde doelwit en navorsers gebruik dit as inspirasie vir tegnologiese vernuwing.
Luister: Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap
“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf.”
Eenheid volstaan by bevinding van ‘geen vuilspel’ in jong boer se dood
Daar was die afgelope jaar groot bespiegeling oor die raaiselagtige omstandighede rakende Willem Kruger, ʼn jong boer van Groblersdal, se dood. Die polisie sê nou vuilspel word wél vermoed en ʼn saak van moord word ondersoek.
Kersfees is tyd van samesyn
Familie en vriende is wat Kersfees vir my belangrik maak en wat ek onthou.
Passasiers vies oor bagasieprobleme by ORT
Probleme met Acsa se bagasiehanteringstelsel het beteken sommige passasiers se bagasie het agtergebly nadat hul vlugte vertrek het, daar was lang toue by vertrektoonbanke en sommige vlugte is vertraag.
Luister: Nadine Blom het ‘nuwe liefde’
Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming.
Simonstad-brand: Inwoners mag terugkeer huis toe
Die brand by Simonstad is eindelik in bedwang gebring en inwoners wat vroeër gevra is om hul huise as voorsorgmaatreël te verlaat, mag nou weer terugkeer.
Tussentydse verlies van R1,6 miljard vir Transnet
Die sukkelende Transnet se volumes is laer en sy uitgawes hoër wat tot ʼn verlies in die eerste halfjaar gelei het.
Ses dood in ongeluk naby Nelspruit
Die Kersnaweek het dodelik in Mpumalanga begin met altesame nege mense wat Saterdagoggend vroeg in twee afsonderlike ongelukke in die provinsie gesterf het.
Audi-bestuurder reguit selle toe oor spoed
Die 29-jarige bestuurder is Donderdag op die N1-hoofweg naby Mokopane in die Waterberg-distrik voorgekeer.
Kinders by dosyne vir dié Hollywood-sterre in 2023
Kyk hier na al die paartjies wat vanjaar die volgende generasie Hollywood-sterre verwelkom het.
Glasgow Warriors wen armdruk teen Edinburgh
Vrydagaand se groot derbywedstryd op Scotstoun in Glasgow tussen die Glasgow Warriors en Edinburgh was vol inklimspel; hard en meedoënloos – eie aan Suid-Afrikaanse tradisie.
Willem Kruger: Bakkie was nié in rivier tydens soektog – polisie
Die geregtelike ondersoek na Kruger se dood is nou na ʼn moordsaak omgeskakel, met die polisie wat sê die ondersoek wys die bakkie was in parkeerrat toe dit gevind is, met die handrem opgetrek en die sleutel nie in die aansitter nie.
719 sterf reeds in Desember op paaie
Verskeie langnaweke lê voor en groot kommer heers oor die groot getal padsterftes wat reeds in Desember aangemeld is.
NWU wil nuwe mediese skool in 2028 open
Die Noordwes-Universiteit sê die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, het amptelik sy steun aan die universiteit se planne gegee om die NWU Mediese Skool op die been te bring, met ander instellings wat nou genader sal word vir die nodige goedkeuring.