Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nadine Blom"
Nadine ‘blom’ as omroeper, motiveringspreker
Nadine Blom het met Maroela Media oor haar werk as radio-omroeper, uitdagings rondom aanlynveiligheid vir kinders en nuwe musiek gesels.
Jou vriende is jou besigheidskaartjies
Jou vriende het ʼn baie groot invloed op jou rigting. “Wys my wie jou vriende is, en ek sal jou sê wie jy is.”
Wanneer is die regte tyd vir ʼn kêrel of ʼn meisie op kampus?
Dit val nie almal te beurt om te kan gaan studeer nie – dis ʼn groot voorreg. Gebruik hierdie tyd om regtig te werk aan jou toekoms en te fokus op jou studies. Fokus op vriendskappe en maak herinneringe
Hoe sê ek ‘nee’?
Ons almal beland in situasies waar ons soms moet “nee” sê. Jy het ‘n stem binne jou wat met jou praat. Hoe meer jy aandag gee daaraan en luister na wat die stem vir jou wil sê, hoe makliker raak dit om te luister, sê Nadine Blom.
Hoe maak ek vrede met my lyf?
“Die issues wat jy oor jou lyf het? God het nie daai issues nie.” Nadine Blom herinner jou dat jy jou identiteit in God moet soek en nie in die wêreld nie. Jy is pragtig nes jy is, en as jy vrede maak met hoe jy lyk, is jy selfs nog mooier!
Hoe toets ek als, maar bly steeds ‘in’?
“Al die besluite wat jy neem, eggo in jou toekoms.”