“Ek het nie ‘n keuse gehad as om te werk nie, ek moes iets doen.” Só uit die nood het tannie Emma haar stalletjie begin.”
Alles vir Saterdag 23 Desember 2023
Gedagte vir die dag: ʼn God vir vandag en môre
“Ek sal altyd aan jou getrou bly. Daaraan sal jy weet dat Ek die Here is” (Hosea 2:18b19).