Mercedes-Benz het so pas die jongste opknapping aan sy GLE-reeks hier in Suid-Afrika bekendgestel. Maroela Media het gaan kyk hoe dit lyk.
Alles vir Woensdag 14 Februarie 2024
Vier jou vierpotige vriend op Valentynsdag
Niemand gaan kla as hulle ʼn boks sjokolade of ʼn bos rooi rose op Valentynsdag kry nie, maar ons almal weet ons geliefdes verdien om elke dag gevier te word.
Bekostigbare aftrede in ’n Bosveld-atmosfeer
Bergvallei Aftreelandgoed grens aan ʼn 18 hektaar-natuurpark met ʼn standhoudende waterstroom waar die sang van Bosveldvoëls en ʼn rooibok of twee jou gou sal laat glo dat jy ver buite die stad in die Bosveld woon.
Coetzé teleurgesteld met eindrondetyd
Intussen het Matthew Sates sy plek in die eindronde van die 200 m-vlinderslagitem in Doha bespreek nadat hy vierde in sy halfeindstrydlopie klaargemaak het.
Gedig: Anna
Luister in dié video na TT Cloete se voorlesing van “Anna”, die allermooiste liefdesgedig wat hy aan sy vrou opgedra het.
Hou Valentynsdag-ruikers vars met dié vyf wenke
Hier is vyf maniere om te verseker dat jou Valentynsdag-ruikers langer sal hou.
SA vrouegholf skop af
Die plaaslike Sonskynreeks vir vroue behels dié seisoen agt toernooie waarvan twee in oorleg met die Europese reeks aangebied word.
Wat is op die kassie?
Vandeesweek trek ons die sjokolade, snesies en sjampanje nader vir Valentynsdag, en ons gee ʼn kykie na plaaslike en internasionale flieks en reekse wat TV-vrate se romantiese hongerpyne bevredig.
SA nader weer geregshof oor Israel
Alle oë is nou op die stad Rafah – die sogenaamde laaste toevlug vir oorlewende burgerlikes in Gaza.
Nóg ʼn DA-grootkop verlaat die party
Die voormalige burgemeester van Kaapstad voer aan die DA maak nie meer erns met armes se saak nie.
Beserings haal die fut uit Sharks se voorspelerseile
John Plumtree het bevestig dat Eben Etzebeth ook ʼn knieoperasie ondergaan het.
Pasop vir liefdesdiewe dié Valentynsdag
Moenie dat jou soektog na liefde jou duur kos hiérdie Valentynsdag nie.
Vyf piekniekresepte om Valentynsdag mee te vier
Het Valentynsdag jou hierdie jaar ontglip? Gebruik een van hierdie resepte om ʼn smullekker Valentynsete in ʼn japtrap voor te berei.
Twis oor Kaapse onafhanklikheid verdiep
“Die VF Plus is korrek, die DA kan ʼn referendum oor Kaapse onafhanklikheid uitroep, maar hulle wil dit net nie doen nie.”
Piedt en Paterson se paaltjieplesier
Suid-Afrika geniet ʼn voorsprong van 31 lopies ná hy Nieu-Seeland vir 211 lopies uitgeboul het.
Staatsrede-debat: ‘Ramaphosa, ANC se nalatenskap skets prentjie van verval’
Die nalatenskap van pres. Cyril Ramaphosa se ses jaar van presidentskap tot nou toe, skets ʼn somber prentjie van algehele verval.
Hooggeleerde Malene ryg romanzas uit
“Liefde genees” is die jongste titel van die skrywer Malene Breytenbach, wat al duskant 50 romanzas geskryf het.
Paneel aangewys om Wilgenhof-gebeure te ondersoek
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn paneel van drie lede aangewys om ʼn ondersoek te doen na die inhoud wat in twee kamers by die Wilgenhof-koshuis gevind is.
Mkhwebane hoor glo sy is nie geregtig op R10 miljoen-betaling
Adv. Busisiwe Mkhwebane, afgedankte Openbare Beskermer (OB), is glo deur die kantoor van die OB ingelig dat sy nie geregtig is op ʼn pakket van miljoene rande ná haar dienstydperk as OB nie.
‘Ramaphosa weet blykbaar nie wat Dricus en SA weet nie’
“U het die Springbokke gelukgewens en ʼn paar ander goeie prestasies op wêreldvlak. Maar u het nagelaat om vir Dricus du Plessis, ʼn wêreldkampioen, geluk te wens.”