Die sanger Steve Hofmeyr het sy dank uitgespreek teenoor dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, nadat hy Dinsdag in die debat oor pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede kritiek gelewer het oor die gebeure in Groblersdal.
Alles vir Woensdag 14 Februarie 2024
Hoekom Afrikaans, jy is mos ʼn Suid-Afrikaner?
Februarie is moedertaalmaand. Ons as Afrikaanssprekendes en Afrikaners kan dit met dankbaarheid vier – ons, ons kinders en kleinkinders is bevoorreg. Maar die stryd vir moedertaalonderrig is lank nie verby nie.
Oriëntering of indoktrinering?
Gaan studente opstaan vir hulle regte of gaan eerstejaars by die NWU se oriëntering voortaan só gegroet word: “Baie welkom by die NWU+. Hier aanvaar ons almal en alle menings, tensy jy met ons verskil!”
Ons doodkry is min
Ons nooi die gemeenskap uit om deel te word van die besembos-mentaliteit wat ons het by Helpende Hand Studietrust en nie toe te laat dat ander ons moed breek nie, om steeds te help saai en te bou.
Gedagte vir die dag: Ervaar God se liefde
Hy het jou onuitspreeklik lief!