Die president sê die storie van die eerste 30 jaar van die land se demokrasie kan op die beste vertel word deur die lewe van ʼn kind genaamd Tintswalo, wat gebore is met die aanvang van vryheid in 1994.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Februarie 2024
1, 2, 3 soene in ‘Op my eish!’
Daar is drie vroue wat voorloop in die resies om Brendan Peyper se hart te wen, en hy maak geen geheim daarvan nie.
Húlle sterf in Riebie-busongeluk
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag, maar dit is in hierdie stadium voortydig om enigiemand aanspreeklik te hou, het die Vrystaatse polisiehoof gesê.
Bewaringsbevel bekom vir zama-zama-‘meesterbreine’
Die eiendom is die opbrengs uit onwettige aktiwiteite van ʼn sindikaat wat met onverwerkte goud handel dryf in Khutsong en Carletonville.
Groep in hof wat R500 miljoen se dwelms na Australië wou smokkel
Die vyf beskuldigdes was na bewering betrokke om dwelmmiddels ter waarde van R500 miljoen na Australië uit te smokkel.
Bittereinder-man se borgtogaansoek duur voort
Francois van der Merwe (25), ’n direkteur van die Bittereinders-beweging, sal moontlik “’n gevaar vir die publiek inhou en hom weer skuldig maak aan nog oortredings sou hy op borgtog vrygelaat word”.
Graad 8-leerder sterf buite Ennerdale-skool
ʼn Graad 8-leerder van Oakdale Secondary School in Ennerdale, Johannesburg, is dood toe hy buite die skool met ʼn mes aangeval is.
Voorste rolbalspelers dié naweek by enkelspelkampioenskap in Pta
Die toernooi vind by die Wingate-buiteklub plaas en kan met reg as die vertoonvenster van rolbal in Suid-Afrika beskou word.
Kyk hiér na Ramaphosa se staatsrede
Sommige meen Donderdagaand se staatsrede is Ramaphosa se belangrikste staatsrede nóg omdat dit ’n verkiesingsjaar is.
ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheid
As elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien.
Hollywood wink, maar Klein Kwagga bly nederige plaaskind
Al gaan hy nou op die Amerikaanse sanger Kelly Clarkson se geselsprogram wees, is Klein Kwagga se gesin vasberade om hul sewejarige se voetjies plat op die grond te hou.
‘Niemand sou Gauteng-vliegongeluk kon oorleef’, bevind verslag
Die vlieëniersitplekke van albei vliegtuie het langs die wrakstukke gelê.
Maroela Media se splinternuwe resepteboek: Huis-huis, ʼn resep vir elke vertrek
Meer as 100 watertand-resepte is by dié boek ingesluit. Dit is die ideale geskenk vir jouself, jou ma, jou oom, die bure, pasgetroudes, jongmense wat vir die eerste keer vir hulself moet sorg en enigiemand wat graag in die kombuis woeker.
Wen: ‘Tippie’-reekse vier tien jaar op die rak
Ma’s het ʼn gesamentlike sug van verligting geslaak toe die kleinspan onlangs na die lang – te lank vir sommiges – somervakansie terug is hok toe.
Wen: ‘Homemakers Fair’ terug vir 30ste bestaansjaar
Hierdie is die ideale geleentheid waar jy weer jou passie vir opknapwerk kan kom uitleef en nuwe idees kan vind vir kreatiewe uitdrukking.
Verkiesingstoespraak of staatsrede?
“Die 30 jaar van demokrasie en die suksesse wat die ANC gedurende hierdie tyd bereik het, gaan die sous wees wat hy vanaand oor alles gaan gooi.”
Halep verskyn voor sporthof
Simona Halep ontken ten sterkste dat sy verbode middels bewustelik geneem het. Die voormalige wêreldnommereenspeler verskyn vandeesweek voor die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie.
Driedubbele moordsaak weer uitgestel
Botha het tydens sy vlugtige verskyning verward rondgekyk. Daar was egter nie ʼn enkele familielid in sig nie.
Dis voorwaarts jaag vir Sainz
“Wanneer ek my helm in Bahrein opsit, gaan ek myself tot die uiterste druk met die doel om die kampioenskap te probeer wen. Ek wil my beste vir Ferrari gee.”
G’n rooi oorpakke vanaand by staatsrede te sien
EFF-LP’s se dagboeke is skielik wawyd oop Donderdagaand.