Die weelderige geleentheid, in ʼn klimaat van ongebreidelde werkloosheid, hoë geweldsmisdaadkoerse, die mislukking van Eskom en endemiese korrupsie, bewys dat die regering slegs die vermoë het om die voorkoms te handhaaf, sê die Vryemarkstigting.
Alles vir Donderdag 8 Februarie 2024
Wallis skrik nie vir Engeland op Twickenham
“Engeland gaan in ons gesigte wees en die toeskouers gaan hulle ook aanvuur. Maar sodra die ergste verby is, kom jy tot die besef dat hulle maar eintlik net soos die res van ons is.”
Malema en kie nié welkom by staatsrede – hof
Julius Malema het Woensdag aan ondersteuners gesê oudpres. Jacob Zuma het nooit die EFF uit die parlement verbied nie.
Gewilde Afrikaanse saketoekennings trek nuwe baadjie aan
“Ons wil ondernemings en entrepreneurs in hul eie gemeenskap bekroon, daar waar hulle die hart van die gemeenskap is – die mense wat die ekonomie op eie bodem aan die gang hou.”
‘OB moet Mashatile ondersoek’
Op die oog af lyk dit of die adjunkpresident se twee seuns telkens op ʼn belangrike tydstip direkteure van die maatskappye geword het, om meer politieke gewig aan die maatskappy se tenderaansoeke te gee.
Het jy geweet van die spookdorp Doel?
In die noorde van België is ʼn spookdorp met ʼn vreemde naam, Doel. Meer as 1 200 mense het in die 1970’s daar gewoon – vandag is net sowat 20 siele oor wat oënskynlik doelloos in dié verlatenheid ronddwaal.
Resep: Tuna- of salmkoekies met tzatziki
Hierdie gesonde viskoekies is ʼn wonderlike toebroodjie-alternatief vir jou kosblik.
Polisie gryp miljoene se nagemaakte items
Gedurende die operasie het die span ook ʼn vervaardigingsfabriek en stoorfasiliteit afgebreek waar nagemaakte goedere na winkels in en om Johannesburg versprei is.
Dinge val in plek vir Super Kings
Die Joburg Super Kings is besig om ʼn opwindende paar slotparagrawe vir die SA20-draaiboek neer te pen. Hulle wen nou die regte wedstryde op die regte tyd.
Gure weer verwoes kakao-oeste; pryse skiet hoogte in
Die prys van kakao, wat hoofsaaklik vir die maak van sjokolade gebruik word, het sedert die begin van verlede jaar meer as verdubbel.
Broos trots ondanks nederlaag
“Teen die Kaap Verdiese Eilande het ons swak gespeel, maar die strafdoelstryd gewen. Nou het ons weer baie goed teen Nigerië gespeel, maar die kragmeting met strafdoele verloor.”
Ons Christenplig teenoor weeskinders
Die versorging van weeskinders (net soos die versorging van weduwees) lê diep ingebed in die Joods-Christelike godsdiens, en dit is ʼn saak wat ons daarom met toewyding moet benader.
Dricus du Plessis: Die allemansheld
Dricus preek nie dweperig vir sy ondersteuners vanuit ʼn ivoortoring nie. Hy sê ondubbelsinnig wat hy bedoel en hy bedoel presies wat hy sê.
Bekende in staptogkringe in winkel vermoor
ʼn Bekende in staptogkringe en eienaar van die Hikers Paradise-winkel in Centurion is vroeër die week vermoor.
Groblersdal: Staat bekommerd dat Groenewald sal vlug
Groenewald is voorheen op twee aanklagte van moord skulsdig bevind en het landuit gevlug nadat hy aanvanklik in dié saak borgtog toegestaan is.
Vier kinders in hospitaal ná hul kos van spazawinkel eet
Vier kinders sterk in ʼn hospitaal in Tsakane, Brakpan, aan nadat hulle vermoedelik voedselvergiftiging opgedoen het van kos wat by ʼn spazawinkel gekoop is.
IVP-raadslid, twee kinders doodgeskiet
Die nasionale taakspan gelas met politieke moorde is ontplooi om die moord op ʼn IVP-raadslid in KwaZulu-Natal te ondersoek. Twee skoolkinders is ook in dieselfde voorval doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Koop tyd reg uit
Tyd vlieg. Tyd is min. Tyd wag vir niemand nie. Tyd het nie brieke nie. Tyd gaan vinnig verby.