Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “behaag”.
Alles vir Maandag 21 November 2022
Bekende straatkunstenaar sê modehuis ‘steel’ sy kuns
Nadat hy die plasing gemaak het, is die Londense winkel se deure tydelik gesluit en die vensteruitstalling is verwyder. Wagte het ook buite die winkel gepatrolleer.
Student sterf ná aanval in Bloemfontein
Die vriendin het op Siyawandisa Ruda se lewelose liggaam in die middel van die straat afgekom.
Kommissaris moet ‘regte ding’ doen
Die besluit of oudpres. Zuma sal moet teruggaan tronk toe om sy volle vonnis van 15 maande vir minagting van die hof uit te dien, berus nou by die kommissaris van korrektiewe dienste.
Nog pitbulls doodgemaak ná aanval
Volgens inligting het die gemeenskapslede reg in eie hande probeer neem nadat die pitbulls ’n jong meisie aangeval het.
Jongboer van die jaar begin met niks
Nadat die beoordelaars Hannes Wolvaardt se boerdery onder die vergrootglas bekyk het, kon hulle nie anders nie as om hom as vanjaar se Agri SA/Toyota SA (TSAM) jongboer van die jaar aan te wys.
Lesersbrief: Charlize, ek wens jy kry soos ek ook vrede oor jou herkoms
Ek verstaan jou goed, want ek was waar jy is – op ‘n sielkundige vlak. Dit wil blyk dat al die jare se sielkundige behandeling jou nog nie vrede kon bring nie en daarvoor kry ek jou jammer.
Vermiste Willem Kruger: ‘Ons sal aanhou soek’
“Ons menslike verstand kan nie die verdwyning van Willem verstaan nie.”
Van der Flier bó, maar SA’ners vlieg ook
Volgens Wêreldrugby beskik Suid-Afrika oor die beste senterkombinasie op die internasionale verhoog.
Appèlhof stem saam: Zuma moet terug tronk toe
Sover dit die hoogste hof van appèl in Bloemfontein aangaan, behoort oudpresident Jacob Zuma terug te gaan tronk toe.
Blitsige optrede red peuter ná slangbyt
Weens ʼn tekort aan teengif, is daar inderhaas uit alle oorde geskarrel om te verseker klein Hailey Barbeau kry wél die teengif om haar lewe te red.
Luister: Bettie Bloublasie is hartseer
Kom lees en luister saam: Fletcher se maatjie, Bettie Bloublasie, is baie hartseer. Kom vind uit hoekom sy so hartseer is en wat gebeur dat sy sommer weer ʼn vrolike bloublasie is. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
Lesersbrief: Neem uit die verlede wat goed is en bou die toekoms daarop
My oproep is – breek weg van ʼn verslawende stelsel. Daar is krag in die idee van selfverantwoordelikheid. Dit is goed vir my gesin, my gemeenskap en almal van ons.
Ma wat glo kinders moor, sterf
Nomboleko Simayile het Sondagaand in polisieaanhouding gekla dat sy siek voel.
McIIroy nou Europa se beste
Intussen is miljoene rand die afgelope naweek by Sun City vir Gary Player se kleuterskool naby Lanseria ingesamel.
‘Novak kan selfs beter word’ – afrigter
Novak Djokovic het nie net een van Roger Federer se rekords in Turyn geëwenaar nie, maar hy het ook ʼn wentjek van $4,7 miljoen in die sak gesteek.
Bus gekaap, nog brand in Kaapstad
Die taxivereniging Santaco se beplande staking in die Wes-Kaap het Maandagoggend reeds plek-plek vir chaos gesorg.
Arbeidsmarkliberalisering is noodsaaklik vir indiensneming en groei
ʼn Vraag na arbeid onder kleinsakeondernemings is die beste geleentheid om van ons werkloosheidsprobleem ontslae te raak. Daarvoor is liberalisering van die arbeidsmark noodsaaklik.
Eskom, regering sal ‘geld vind’ vir diesel
Sou Eskom, wat reeds sy dieselbegroting vir vanjaar uitgeput het, nie verder brandstof aankoop nie, gaan ongekende hoë vlakke van beurtkrag waarskynlik Suid-Afrikaners se voorland wees.
Spoorlyn deels oop ná ontsporing
Transnet sê hy werk aan die agterstand wat die sluiting van die spoorlyn veroorsaak het.