Bederf jou familie dié Kerstyd met hierdie heerlike grenadellakoek.
Alles vir Maandag 21 November 2022
Mabuza se konvooi in noodlottige ongeluk
’n Lyfwag van adjunkpres. David Mabuza is Sondag in ’n motorongeluk by Middelburg in Mpumalanga dood.
Nog ’n kind deur pitbulls doodgebyt
Nóg ‘n kind is deur pitbulls verskeur – die tweede kind in net meer as ‘n week wat dié lot oorgekom het.
Groot ontwrigting in Wes-Kaap verwag weens taxi-stilstand
Sowat twee miljoen Wes-Kapenaars maak daagliks van taxivervoer gebruik. Daar is ook groot kommer oor die invloed wat die wegbly-aksie op die matriekeindeksamen kan hê.
Twee vas oor ietermagog, olifanttand
Die ietermagog en olifanttand is in die verdagtes se rugsakke gevind.
Gedagte vir die dag: Om reg stil te bly vir die waarheid
Ek sal soos ’n herder wees wat na sy verstrooide kudde kyk. Ek sal my skape vind en red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker dag van oordeel. (Esegiël 34:12)