Woord: behaag

Argieffoto (Foto: cjhartz169/Pixabay)

Woord:
behaag

Betekenis:
1 Aangenaam of welgevallig wees.
2 Aangename indruk maak, dikwels met ongunstige bygedagte.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands behagen (al Middelnederlands), ʼn afleiding met be– van verouderde hagen “aangenaam wees” wat kom uit Middelnederlands hegen “omhein, iemand van die nodige voorsien”. Eerste optekening in Afrikaans in Patriotwoordeboek (1902).

Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Prikkie ·

Kan iemand asseblief die woord “onklaar” en die ontoepaslike gebruik daarvan ondersoek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.