Ons moes almal hierdie jaar ons sente ʼn paar keer omdraai en soms die spaarvarkie oopbreek. Met Swart Vrydag om die draai wou Maroela vier van ons lesers bederf met ʼn kontantprys.
Natasja van Niekerk, Chanel Lombard, Evita Holder en Darryl Engelbrecht wen elkeen R2 500 kontant.
Baie geluk, julle!