Die polisie het vier vol 25 liter dieselhouers, toringbatterye, sonpanele, vragmotorwiele en ʼn kragopwekker in die verdagtes se besit gevind.
Alles vir die sleutelwoord "Vrystaat"
Egpaar op Vrystaatse plaas aangeval
“Die volgende oomblik het drie mans op haar afgestorm. Hulle het ʼn mes, ʼn byl en ʼn vuurwapen by hulle gehad.”
25 beseer in groot ongeluk
Die provinsiale brandweerdiens moes meganiese toerusting gebruik om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Bfn-sakeman sterf in botsing met trein
Gerhard Slabber is Sondag dood toe ’n aankomende lokomotief sy bakkie op ’n spoorwegoorgang naby die stad getref het.
Man dood toe trein bakkie tref
Die lokomotief het die Ford Ranger aan die linkerkant getref en ’n ent verder gesleep.
Bejaarde in aftreeoord verkrag, vermoor
Werknemers van ʼn aftreeoord op Paul Roux het Dinsdagoggend die vrou se bewustelose liggaam in haar woonstel aangetref.
Brendin Horner: Vyf polisielede vas vir veediefstal
“Boere het kort ná die moord op Brendin Horner aan Bheki Cele gesê dat lede van ʼn veediefstalsindikaat moontlik by sy moord betrokke is.”
Brande in Vrystaat verwoes derduisende hektaar
Die VF Plus sê nou die betrokke munisipaliteit beskik nie oor die nodige brandbestrydingstoerusting om te help om die brande te blus nie.
Video: Vrystaatse plase beskadig tydens brand
Die brand het teen 20 km/h en oor ’n algehele afstand van ongeveer 70 km versprei.
Vrystaatse boere haal self miljoene uit vir padonderhoud
Vanweë die gebrekkige regeringsvermoë en traagheid om paaie te herstel word boere toenemend gedwing om dit self te doen.
Gesin dood in Bloemfontein-huis gekry
Die polisie het inligting van ’n brandende huis ontvang. Twee tieners is egter met onder meer steekwonde in die huis aangetref.
Skoolkind sterf ná motor hom tref
“Met die polisie se aankoms op die toneel, is die kind op die kant van die pad aangetref.”
Kapers skiet polisieman dood; wond drie ander
Vier persone, van wie twee polisiebeamptes, is na afloop van ʼn kaping glo deur dieselfde verdagtes geskiet.
Polisie ontplooi teen Welkom-betogings
Verskeie persone is in hegtenis geneem op aanklag van openbare geweld ná betogings in Welkom en omgewing in die Vrystaat.
‘Gebrekkige rampbestuur dra by tot Vrede-tragedie’ – VF Plus
Henk Burgers se huis het tot die grond afgebrand nadat die brandweer meer as een keer gebel is, maar nooit opgedaag het nie.
Verdagtes vas oor trop gesteelde skape
Die verdagtes is met 27 merino-skape betrap, nadat 100 skape van ʼn plaas in Ficksburg gesteel is.
Vrede-man sterf ná aanval; huis in brand verwoes
Henk Burgers is Sondag vroegoggend deur ’n onbekende aantal aanvallers in sy huis oorval en met ’n mes aangerand.
Stryery oor speletjie lei tot tiener se moord
Die twee seuns het in ’n hewige argument oor die speletjie betrokke geraak en die jonger seun is huis toe.
Hoopstad, Hertzogville nog langer sonder krag
Sowat 3 850 van Eskom se kliënte in die Vrystaat sit sedert Vrydagaand sonder krag.
Kabeldiewe laat Hoopstad, Hertzogville sonder krag
Kragkabels is Vrydagaand by die Giraffe-kragstasie geknip en gesteel.