“Die voertuie ry nou letterlik teen my huis verby, soms soveel as tien per dag. As hier ʼn vragmotor verbykom moet ons die heinings laat lê, want hulle is te groot om deur die hek te kom.”
Alles vir die sleutelwoord "Vrystaat"
Video: Klagte teen Vrystaatse munisipaliteite oor riool
AfriForum het die rioolsuiweringswerke van dié Vrystaatse munisipaliteite besoek en bevind dat dit in ’n haglike toestand is.
Drie ontbinde lyke by mynskag gevind
Drie ontbinde lyke is naby ’n mynskag in Bronville in die Vrystaat gevind.
Ondersoek gevra na Vrystaat se mislukte padprojekte
Die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer het glo tenders van honderde miljoene rande aan konstruksiemaatskappye toegeken wat toe nooit in staat was om die projekte te voltooi nie.
Twee gevonnis vir moord op Welkom-man
Die twee mans wat Neil Horrocks in November 2018 in Welkom in die Vrystaat vermoor het, is swaar gestraf.
Vrystaatse beursprobleem kring wyer uit
Dit blyk nou dat talle studente geraak word, nadat die provinsiale regering sy beursvereistes skielik verander het al is beurse reeds toegeken.
Gedwonge administrasie vir Vrystaat-munisipaliteit, sê hof
“Slaggate, gereelde watertekorte, ʼn gebrek aan vullisverwydering en ʼn wanfunksionerende rioolstelsel is maar enkele van die probleme wat inwoners van Frankfort ervaar.”
Egpaar op hoewe buite Bloem aangeval
Die 73-jarige man is by die hek van die hoewe aangeval en sy 58-jarige vrou is in die huis oorval nadat hulle omstreeks 20:30 tuisgekom het.
Watergraf op R30-pad eis nóg vier lewens
In die jongste voorval is ’n gesin dood nadat hul motor in die waterpan beland het.
Gupta-sakekennisse by die Estina-saak gevoeg
ʼn Ondersoek het aan die lig gebring dat meer as R37,7 miljoen aan ’n sogenaamde “nuwe” pasteuriseringsaanleg bestee is.
70-jarige vrou verkrag, beroof
ʼn 70-jarige vrou is Donderdagoggend in haar huis in Vierfontein buite Viljoenskroon in haar huis verkrag en van kontant beroof.
Sewe verdrink afgelope week in Vrystaat
ʼn Kerklike en twee jong kinders is onder die slagoffers wat in verskillende voorvalle verdrink het.
Beveg veediefstal ‘van bo af’
Om die vlaag van veediefstal te stuit moet daar na die omvang, modus operandi van die sindikate en afsetpunte van gesteelde vee gekyk word.
Skool se gesteelde rekenaars teruggevind
Vier verdagtes is intussen Dinsdagoggend in hegtenis geneem.
Klipdorpie Clarens: Oermooi en outentiek
Clarens word dikwels “die Juweel van die Vrystaat” genoem – ʼn dorpie gebou uit die pragtige klip van die omgewing.
Vermiste Vrystater dood in waterpan gevind
Bianca van Tonder se ouers het haar Donderdag vir die laaste keer gesien.
Man het munisipaliteit glo uit miljoene bedrieg
Die man het homself Vrydagoggend aan die ondersoekbeamptes oorgegee.
Man verloor been ná doring in toon
Piet Faber van Hertzogville het binne drie maande vyf operasies ondergaan in ’n poging om sy toon, toesy voet en later sy been te red.
‘Rowers’ op heter daad betrap
“Een van die verdagtes het glo die personeellede in ʼn hoek van die winkel met ʼn vuurwapen aangehou terwyl die ander kontant en selfone gesteel het.”
Drie vas vir moord op Dewetsdorp-inwoner
Ooggetuies het gesien hoe Iris Potgieter se rooi Volkswagen Golf in die rigting van die oop veld ry. Die insittendes van die motor het stilgehou, iets afgelaai en toe weggejaag.