In die jongste voorval is ’n gesin dood nadat hul motor in die waterpan beland het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bothaville"
Geliefdes krap kop oor oop graf
“Daar het so ’n klein hopie sand bo-op my ma se kis gelê.”
Vrystaatse motoris glo deur verkeersbeamptes aangerand
’n Vuurwapen is glo teen Philip Viljoen se kop gehou. Die verkeersbeamptes beweer egter hý was die een wat handgemeen geraak het.
Drie vas, een dood ná hulle glo Kersgeld roof
Mense het nie meer genade nie: As hulle jou sien, skiet hulle jou.
Kragonderbreking in Bothaville ná ontploffing by substasie
ʼn Ontploffing by ʼn substasie in Bothaville in die Vrystaat het tot kragonderbrekings in die gebied gelei.
87 vas ná geweld in Vrystaat
Die Vrystaat het die afgelope week gebuk gegaan onder gewelddadige protesaksie in verskeie dorpe waartydens paaie met brandende bande afgesper, winkels geplunder, eiendom afgebrand en ʼn polisievoertuig met klippe bestook is.
Vrou vas vir aanranding van verstandelik gestremde seun
“Die seun het toegang tot die bure se huis verkry en glase gebreek wat op ʼn kas gestaan het, waarna die buurvrou hom na bewering aangerand het.”
Polisie soek maande later steeds man se moordenaars
“Die man se liggaam is naby die Bothaville-buiteklub uit die Vaalrivier gehaal. Albei sy hande was met ʼn stuk draad vasgebind. Daar was ook ʼn sak met ʼn groot steen met ʼn draad om sy nek vasgebind.”
Gesin ná kerk op Vrystaat-plaas aangeval
Een verdagte is ná die plaasaanval met ʼn skietwond in ʼn veld aangetref.
Bejaarde Vrystaatse vrou erg aangerand
Die bejaarde vrou het haar plante natgelei toe sy deur ’n man met wie sy vroeër die dag gepraat het oorval en in die huis ingedwing is.
Egpaar, dogter op Vrystaat-plaas oorval
ʼn Bejaarde egpaar en hul dogter is Woensdag in die vroeë oggendure op hul plaas in die Vierfontein-omgewing naby Bothaville in die Vrystaat deur gewapende aanvallers oorval, vasgebind en beroof.
Kommer oor ‘polisiebetrokkenheid’ by plaasaanvalle
“Hulle het gedreig om die vierjarige kind op ʼn warm stoof te brand indien daar nie aan hul eise voldoen word nie.”
Plaasaanvalle: Ses gevonnis jaar ná Bothaville-boere hulle vastrek
Ses buitelanders is skuldig bevind en gevonnis nadat hulle Gert (66) en Lulu (61) Malan in Januarie 2015 op hul plaas naby Bothaville in die Vrystaat aangeval het.
Joannie skryf sukses toe aan God se genade
Joannie Muller van Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het sewe onderskeidings behaal.
Vier sterf toe bakkie en trok bots
Vier mans is dood en vier beseer toe ʼn bakkie en ʼn swaarvoertuig Dinsdagaand laat naby Bothaville in die Vrystaat gebots het.
Goeie nuus: Bothaville-gemeenskap fnuik plaasaanvallers
Etlike minute nadat ʼn groep gewapende rowers Sondag ʼn egpaar op hul plaas naby Bothaville in die Vrystaat aangeval en beroof het, het hulle hul rieme styfgeloop toe meer as 100 boere van die omgewing en die polisie tot die egpaar se redding gekom het.
Vier EFF-lede vas oor Bothaville-brandstigting
Vier lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het hulself aan die polisie oorgegee nadat ses huise in ʼn informele nedersetting buite Bothaville in die Vrystaat afgebrand is.
12 in hof oor Bothaville-brandstigting
Twaalf mense het Maandag in die landdroshof in Bothaville in die Vrystaat verskyn op aanklag dat hulle agt huise in die plaaslike Kgotsong informele nedersetting afgebrand het.
Plaasaanvallers soek borgtog
Ses mense wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn plaasaanval in die Vrystaat, gaan na verwagting Donderdag aansoek doen om borgtog in die Bothaville-landdroshof.
Ses in hof oor plaasaanval
Ses mans wat in verband met ʼn plaasaanval in hegtenis geneem is, het Woensdag in die Bothaville-landdroshof verskyn.