FNB het Maandag gewaarsku dat ongeveer 56% van die middelklas-verbruikers in Suid-Afrika hul maandelikse inkomste binne vyf dae of minder spandeer ná hulle dit ontvang.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Desember 2018
Veiligheid by gevangenisse opgeskerp
“Dit is ons werk om seker te maak dat diegene wat die wet oortree het, agter tralies bly, en die vonnisse uitdien soos bepaal deur die hof.”
Twee sterf tydens Kaapstad se liggiefees
Die polisie stel ondersoek in oor twee sterftes Maandagoggend ná die jaarlikse liggiefees in Kaapstad.
Elf SA soldate in DRK skuldig bevind ná aanranding
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Maandag bevestig elf soldate is in die Demokratiese Republiek van die Kongo skuldig bevind op aanklag van die aanranding van ʼn 17-jarige seun.
Parlement bêre hoogste rat vir laaste week
Die parlement is op volle vaart in die laaste sittingsweek van die jaar, met verskeie belangrike wetsontwerpe en oorsigverslae op die agenda – wat ‘n groot invloed op die lewens van gewone Suid-Afrikaners gaan hê.
Kragonderbreking in Bothaville ná ontploffing by substasie
ʼn Ontploffing by ʼn substasie in Bothaville in die Vrystaat het tot kragonderbrekings in die gebied gelei.
ANC verbied Zuma-groep se kritiek op Ramaphosa
Die ANC het verskeie bekende ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma verbied om ANC-byeenkomste te gebruik om kritiek op pres. Cyril Ramaphosa uit te spreek.
Verlamde pa: ‘Ek weet hoekom dit moes gebeur het’
Jonty Jacobs is verlam gelaat nadat hy in Junie vanjaar twee keer geskiet is tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in die Kameeldrift-omgewing in Pretoria.
Waterbeperkings in Rustenburg ingestel
Die Rustenburg-munisipaliteit in Noordwes het Maandag geskeduleerde waterbeperkings ingestel.
ToekomsVenster: Die liefde van Jesus is wonderbaar
Here, help my ons om vir U en ander so lief te hê.
Druk op die Blitsbokke in Kaapstadse toernooi
Dis miskien verkeerd om in dié stadium van die Wêreldrugby-sewesreeks na die Blitsbokke se ontwikkeling as ʼn nuwe eenheid as ʼn regruk-aksie te verwys, maar die druk is tóg van Saterdag af in die Kaapstadse toernooi op hulle.
Boer sterf maande ná plaasaanval
“Dit is net tragies en hartseer.”
NWU sê oor bewerings teen Kgwadi en oor plagiaat
Die Noordwes-Universiteit het Maandag gereageer op ʼn prokureursbrief waarin ʼn groep belanghebbendes hul kommer uitspreek oor die visekanselier wat glo nie sy ampswoning gebruik nie en beweerde plagiaat van senior akademici.
Stem nou vir jou gunsteling-fees
Die publiek het tot 13 Januarie 2019 kans om vir hul gunsteling-fees te stem op kykNET se webwerf.
14-jarige vereer ná hy pa help tydens rooftog
“Toe Matthew agterkom dat sy pa geskiet is, het hy die mans gekonfronteer en hulle gesmeek om op te hou skiet.”
Bekendstelling: Die voorvader is terug
Die voertuig is uiters luuks en bied enige speelgoed wat dié soort kliënt sal wil hê, skryf Brendon Staniforth.
Woord: lawaaiwater
Die WAT Woord van die week is “lawaaiwater”
SA se top-sangers in gratis Kerskonsert te sien
Toegang is gratis, maar diegene wat Carols by Candlelight bywoon word aangemoedig om ’n speelding te skenk wat aan uitgesoekte liefdadigheidsorganisasies geskenk sal word.
Vyf ‘vakansieparadyse’ wat g’n vakansie vir Christene is nie
ʼn Skokkende realiteit is dat van die gewildste internasionale vakansiebestemmings en strandparadyse ook lande is waar Christene daagliks uiterste vlakke van vervolging ervaar.
Man sterf by ontspanningsoord
Daar is ná die voorval berading aan die lewensredders asook ander personeel van die oord gebied.