‘Selfies, seksklets en slimfone’ is die boek wat elke tiener (en hul ouers) móét lees. Dit dek al die belangrike kwessies wat tieners in die digitale era in die gesig staar, insluitende kuberboelies, seksklets, verslawing, internetveiligheid, pornografie, angstigheid, depressie, veiligheid en reputasie.
Alles vir Maandag 3 Desember 2018
Vandag dink ek aan oumas en oupas
My hart huil as ek sien hoe oumas en oupas weggegooi word. Dalk is daar niemand meer oor wat vir hulle lief is nie. Ek hoop daar is iemand soos my ouma wat vir die oumensies gaan kuier.
Klagte kom teen EFF-lede wat winkel plunder
Die winkel is glo geplunder in reaksie op uitlatings wat oor Julius Malema en Floyd Shivambu gemaak is.
Polisievrou en haar man vermoor
Een van die aanvallers is ook tydens die voorval doodgeskiet.
Naamsverandering in Suid-Afrika
Vir goeie verhoudinge is aanvaarbare riglyne soos hierbo genoem nodig by die verandering van name. Dit is die enigste manier waardeur jy ’n situasie kan skep waar almal soos wenners voel en daar geen verloorders is nie.
Naka: ‘Dit is soos ʼn wonderwerk’
“Ons wil uit ons hart dankie sê. Julle gebede het ons gedra en Naka sit nou al in sy stoel en koerant lees.”
Dordrecht 400: ’n Mylpaal om te vier
“Ja, maar ek is nie ’n lidmaat van jou kerk nie”, sê een Afrikaner vir my. Maar dit is nie my punt nie, want ek skryf hier om jou te nooi om saam met my hierdie ontsettende mylpaal en fondament in gelowige Afrikaners se verlede hierdie jaar te vier. Lank lewe Dordt!
Gedagte vir die dag: Verdryf jou eensaamheid so
Daarna sê die Here God: “Dis nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n metgesel maak, een soos hy.” (Genesis 2:18)