Spanne van regoor die land is Donderdag gemobiliseer om verdagtes terselfdertyd in KwaZulu-Natal, Gauteng, Noordwes, die Vrystaat, die Wes-Kaap en die Noord-Kaap in hegtenis te neem.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Augustus 2022
Klagte kom teen EFF ná raadsgeveg
Die DA voer aan dat sy lede deur die EFF “aangeval en geïntimideer” is – veral sy vroueraadslede.
‘Eskom-dokument wys op vaardigheidstekort’ – Solidariteit
Die vakbond voer aan dat Eskom se hoof van menslike hulpbronne beweer het dat daar nie ʼn vaardigheidstekort by Eskom is nie.
87 myners van Orkney in hof
Hoewel die verdagtes verlede jaar al in hegtenis geneem is en destyds hul borgtogaansoek laat vaar het, is hulle van plan om opnuut aansoek om borgtog te doen.
Polisiebeamptes getakel toe hulle verdagte te hulp snel
Een polisiebeampte is met ’n klip gegooi terwyl ‘n polisievoertuig aan die brand gesteek is.
ToekomsVenster: God boer met genade
Dit is inderdaad ʼn hoë roeping en nie iets wat ʼn mens in jou eie krag kan vermag nie. Nee, die Heilige Gees moet ons toerus om so te leef. Die Bybel sê ook verdra en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het.
Misdaadintelligensie se rol by Phala Phala bekyk
Die parlementêre komitee sal onder meer die adjunkminister van staatsveiligheid se beweerde betrokkenheid by die Phala Phala-saak ondersoek.
Miljarde se bestellings wink, maar Denel kort kontant
Denel gaan binne die volgende paar maande bykomende inkomstebronne moet ontsluit indien die onderneming hoop om enigsins kommersieel volhoubaar te word.
Mans vas wat plaasbestuurder glo aanrand, ontvoer
ʼn Veiligheidswag was na bewering ook kop in een mus met die vermeende aanvallers.
Dinge gaan Brook-skeur in Canterbury
Engeland A kolf tans teen meer as vyf lopies per boulbeurt en is binne trefafstand van die Proteas se eerstebeurttelling van 433. Harry Brook was die grootste doring in die Suid-Afrikaners se vlees.
Nog ’n tragedie tref Maties
“Met die dood van Siphokazi Ntozini, ’n inwoner van die Heemstede-vrouekoshuis, nog vars in ons geheue, rou die kampusgemeenskap nou oor die verlies van nog ’n jong lewe uit ons geledere.”
Resep: Laerskool Bakenkop se sjokoladerolletjies
Probeer vandag een van die liplek-lekker resepte wat in dié resepteboek is.
Nuwe voorry moet Bok-skrum tem
Tyrel Lomax en Ethan de Groot weeg gesamentlik amper 250 kg en hulle sal saam met Samisoni Taukei’aho probeer om Frans Malherbe en kie te stuit.
Gʼn onklaar motor, grondpad stuit Mathys Roets
“Ek was nie eers moeg nie.”
Trump swyg tydens ondervraging
Die oudpresident glo die FBI kon moontlik gedurende hul onlangse klopjag by sy Mar-a-Lago-landgoed bewyse “geplant” het.
Taalgebruik: tussen
Struikel jy ook soms oor die gebruik van die woord “tussen” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Polisieman se vermeende moordenaar in hof
Die beskuldigde was glo in ʼn verhouding met Mandlenkosi Happy Thwala (45), toe sy hom na bewering vyf keer met sy eie dienspistool geskiet het.
Winter nog nie verby
Saam met die kouefront kan inwoners in die Suidelike Halfrond Donderdag die laaste “supermaan” vir die jaar verwag.
Kwagga sal nie vir All Blacks terugstaan
Kwagga Smith sal Saterdag vir die eerste keer in sy internasionale loopbaan op Ellispark speel. En boonop is dit teen die All Blacks.
SOE slaan toe op diamantmaatskappy
Die klopjag hou verband met ʼn ondersoek na transaksies by die staat se mynmaatskappy, Alexkor.