Zanele Mkhonto (28), die vrou wat verdink word dat sy ʼn polisiebeampte vyf keer met sy dienspistool geskiet het, bly in aanhouding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mandlenkosi Happy Thwala"
Polisieman se vermeende moordenaar in hof
Die beskuldigde was glo in ʼn verhouding met Mandlenkosi Happy Thwala (45), toe sy hom na bewering vyf keer met sy eie dienspistool geskiet het.
Polisieman vyf keer met dienspistool geskiet
Die polisiebeampte, Mandlenkosi Happy Thwala, se ma het sy buurman in kennis gestel dat sy vermoed haar seun is vermoor.