Hierdie kompetisie is egter anders as ander avontuurkompetisies. Met die Honda Quest ry jy nie met jou eie motorfiets nie.
Alles vir Donderdag 11 Augustus 2022
Boek: ‘Vleisfees op Karibib’ – Isa Konrad
“Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn.”
Roemeense leeus kry nuwe tuiste in SA
Die vyf sibbe is verlede jaar na ʼn toevlugsoord in Nederland geneem nadat die internasionale dierewelsynsorganisasie Four Paws hulle van ʼn Roemeense leeuteler gered het.
Video: Kyk hoe boom ‘asem haal’
“Ons het ʼn harde kraakgeluid gehoor en toe dié boom gesien.”
Podlitiek: Premier ʼn pyn, Taaldag glo onrein, zama-zamas ondermyn
In die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante wat met gemeenskappe bots.
Sitrus mag EU binnegaan ná ooreenkoms
Die EU het einde verlede maand besluit om vraghouers wat van Suid-Afrika in Europa aangeland het, terug te hou onder die vaandel van splinternuwe regulasies.
Só kan jy jou elektrisiteitskoste verminder
In die verlede moes jy vir ʼn sonkragoplossing alles en meer onmiddellik aankoop – vir ʼn klein fortuin! Nie meer nie.
Ouers soek nóú antwoorde oor Enyobeni-treurspel
Sowat ses weke ná die dood van 21 Oos-Londense kinders, eis die slagoffers se ouers dat die uitslae van toksikologietoetse dadelik aan hulle beskikbaar gestel word.
Geskorste Ace bereik einde van regspad
“Ek dink wel dis nog lank nie die einde van die politieke pad vir meneer Magashule nie,” meen ’n politieke ontleder.
Barrett oefen weer ná Arendse-botsing
“Ek het vir ’n oomblik die ergste gevrees.”
Ongeluk op N4 eis 5
Ná die ongeluk het ʼn Isuzu-bakkie óók in die vragmotor vasgery.
Katlego Maboe pak nuwe hoofstuk aan
“Ek noem hulle familie, die liefde en ondersteuning wat ek van hulle af ontvang het, is soos die wat in families gedeel word.”
Kind met spesiale behoeftes – ’n pad van hoop
ʼn Vierjarige kleuter is gewoonlik ʼn lewendige bondeltjie van konstante aktiwiteite en gesels – maar nie alle kinders het ʼn goeie begin in die lewe nie.
Kansa hou weer teepartytjie ten bate van kankerlyers
Cuppa for Cansa dien as ’n geldinsamelingsprojek vir Kansa om die uiters nodige siftingstoetse soos borsondersoeke en papsmere te doen in die onderskeie gebiede waar hulle betrokke is.
Talle vrae oor ontplooiing van grenswagte
Die eerste groep grenswagte is verlede maand ontplooi, maar ʼn burgerregtegroep is bekommerd dat die wetgewing wat hul ontplooiing magtig, nog nie afgekondig is nie.
Medvedev, Tsitsipas loop rieme styf in Montreal
Daniil Medvedev, die wêreld se voorste speler, kon nog net een wedstryd teen Nick Kyrgios wen.
Waarom is die studentelewe belangrik?
In die era van kunsmatigheid en afsondering is studentelewe baie belangrik. In en deur ʼn lewendige studentelewe is elke student méér as slegs ʼn losstaande individu.
ATTSA staan skoene van steunpilaar vol
Die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) staan kwesbare Suid-Afrikaners by met onbaatsugtige hulp en volhoubare bemagtiging.
Burgemeester se vermeende moordenaars laat vaar borgtogaansoek
’n Derde verdagte is intussen vrygelaat nadat hy nie positief met die voorval verbind kon word nie.
Michael Jordan-trui kan vir miljoene opgeveil word
Dit word geskat as die hoogste prys wat ooit vir ’n Jordan-item betaal sal word.