Nieu-Seeland is deur na nóg ʼn Wêreldbeker-halfeindstryd, terwyl Ierland nóg ʼn Wêreldbeker-kwarteindstryd verloor het.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Oktober 2023
Pumas blus Wallis se vuur
Die Pumas, wat rustyd met 6 – 10 agter was, het met dié oorwinning die eerste span geword wat tot die halfeindronde kon deurdring.
Kiwi’s se Kerr en Devine knak Proteas
Op die oog af was dit ʼn wentelling, maar bottervingers en swak grondveldwerk asook ʼn effens lustelose boulaanval, het die deur vir Nieu-Seeland oopgelaat.
SA’ners meer depressief as ander wêreldburgers
“Ten spyte van die feit dat Suid-Afrikaners ongelooflike veerkragtigheid ten toon stel te midde van verskeie en deurlopende uitdagings, is uiterste spanning ʼn algemene ervaring.”
Bokke sien uit na Franse kwarteindstryd
“Dit gaan ʼn taai wedstryd wees want Frankryk se entoesiastiese ondersteuners staan ook bankvas agter hul span, maar ons is hier om ons land te verteenwoordig.”
Twee sterf in Springs-vliegongeluk
Die selfgeboude vliegtuig het neergestort kort nadat dit opgestyg het.
Frankryk op hoë gereedheid weens terreur
Spanning loop hoog in Frankryk nadat ʼn onderwyser doodgesteek is in wat blyk ʼn terroriste-aanval te wees. Nog ʼn aanval naby Parys is glo gefnuik.
Frank op sy stukke in ‘Reünie’
Met Frank Opperman op die verhoog kan jy maar agteroorsit en ontspan – jy is in goeie hande.
Aangrypende spel in ‘Goed wat wag om te gebeur’
Die verhaal raak jou hart, omdat dit soveel maatskaplike euwels takel wat ons gemeenskappe teister.
Meer krag vir SA danksy Sun City
Die meer as 2 500 nuut geïnstalleerde sonpanele stel Sun City in staat om die las op die nasionale kragnetwerk aansienlik te verminder.
Dis ’n stuk Hooglandkaroo se gasvryheid dié
Dit was Karoolekkerte op sy lekkerste.
Kyk: Pikkies sterk goed aan ná Kaapse storms
Die nat wintermaande langs die suidwestelike kus van die land het onder meer veroorsaak dat pikkewynneste verspoel en volwasse pikkewyne hulle kuikens verlaat het.
Groot toename in elektriese motors in SA
Met ʼn 127% toename in mense wat elektriese voertuie verlede jaar aangekoop het, is Suid-Afrika sewende op die wêreldranglys.
Tiener kry opehartoperasie ná windbuks-skoot
Net ʼn paar millimeter spierweefsel het in die pad gestaan van ʼn noodlottige besering vir die 15-jarige Ian Venter van Fochville. “Hy moes ʼn paar beskermengele gehad het wat oor hom gewaak het.”
Kyk: Plaasjapie se Roché Killian raak verloof
“Ek kan nie my lewe sonder haar indink nie, daarom wil ek vir jou seën vra om met haar te trou en vir ewig saam met haar te wees.”
Springbokke speel vir elke Suid-Afrikaner
“Eben [Etzebeth] het vroeër gesê dat elke speler Sondag ’n taak het om te verrig: Ons wil ’n vertoning lewer waarop die span en die 60 miljoen mense by die huis kan trots wees.”
Louis byt vas, maar spanmaats sukkel
Die Australiese vlag het Vrydag hoog gewapper in die eerste ronde van die LIV-toernooi wat by die King Abdullah Economic City in Djedda in Saoedië-Arabië gespeel word.
Dimitrov steeds op die wenpad
Grigor Dimitrov het gewys dat sy oorwinning teen Carlos Alcaraz gʼn frats was nie toe hy vir Nicolas Jarry met 7 – 6 en 6 – 4 geklop het om na die halfeindstryd van die Sjanghai-meesterstoernooi deur te dring.
Hollywood: Will en Jada toe reeds 7 jaar vervreemd; finale ‘The Crown’-seisoen op pad
In hierdie week se nuus uit Hollywood haak Billy Ray Cyrus weer af en spaar die kletsrymer, 50 Cent, sy sente vir ʼn Walliese sokkerspan.
E-afval ‘toksies vir SA’
Elektroniese toestelle en toebehore kan in sogenaamde “moordmasjiene” verander wanneer dit afbreek en nie behoorlik van ontslae geraak word nie.