Lede van die publiek sal die polisie landswyd kan evalueer na gelang van die diens wat hulle van die polisie ontvang het.
Alles vir Saterdag 14 Oktober 2023
‘Waarheid moet uit’, al kos dit dokter alles
ʼn Algemene praktisyn van Pretoria-Noord voel só sterk daaroor dat die Covid-19-inenting uiters skadelik is vir mense, dat hy bereid is om sy beroep én sy reputasie op die spel te plaas.
Gedagte vir die dag: Ploeg reguit
Jesus het vir hom gesê: “Enigiemand wat die hand aan die ploeg slaan en dan terugkyk, is nie geskik vir die koninkryk van God nie” (Lukas 9:62).