Sowat ʼn derde van dié beamptes is skuldig bevind aan dít waarvan hulle aangekla is.
Alles vir die sleutelwoord "polisie"
Skietery by gesogte winkelsentrum in Pretoria
Vyf verdagtes het op sekuriteitswagte losgebrand toe dié hulle op heterdaad betrap het.
Kapers skiet polisieman dood; wond drie ander
Vier persone, van wie twee polisiebeamptes, is na afloop van ʼn kaping glo deur dieselfde verdagtes geskiet.
Motoriste gewaarsku oor ‘rylopers’ wat roof, verkrag
In een geval het drie rylopers hul weldoener gewurg en toe sy motor gekaap.
Polisievrou sterf ná stryery met eggenoot
Die verdagte is ʼn polisiesersant by Hendrina-polisiestasie.
Polisieman doodgeskiet terwyl hy glo bakstene steel
Die polisieman was van diens af toe hy na bewering die bakstene gesteel het.
Drie maande oue baba vermoor
Die ma het glo die baba vermoor nadat die pa haar nie by sy huis wou inlaat nie.
Tien vas ure ná Noordwes-transitoroof
Die rowers was glo in die proses om geld uit die transitovoertuig te haal toe een van die veiligheidswagte hulle gekonfronteer het.
Polisie op snelweg oorrompel, geskiet
Een van die beamptes is op die toneel dood verklaar en die ander een is met ʼn skietwond aan sy been na die hospitaal geneem.
136 keer by Gauteng-polisie ingebreek
Dié polisiestasies het die meeste inbrake aangeteken.
Beamptes vang baba by polisiestasie
Die polisievrou het op haar selfoon op Google na instruksies vir tuisgeboorte gesoek.
SAPD skuld R24 miljoen vir water en ligte
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is meer as R24 miljoen agterstallig op sy water- en elektrisiteitsrekening.
Polisiestasies skuld miljoene vir water, elektrisiteit
Onlangs moes die Kuilsrivier-polisiestasie se eenheid teen gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gesluit word weens die opskort van sanitasiedienste omdat daar nie vir munisipale dienste betaal is nie, sê die DA.
Polisieman sterf in Nkandla-koeëlreën
Verskeie polisie-eenhede, beamptes van naburige polisiestasies en lede van die Valke het deurnag gewerk om die aanvallers op te spoor.
Mdluli ná lasbrief eindelik in hof
Mdluli wil hê die staat moet vir sy regskoste betaal omdat die klagte teen hom – volgens hom – verband hou met sy werk in diens van die polisie.
OD wil saak oor polisie-tenderbedrog weer op rol plaas
Die hof het die saak teen die 72 beskuldigdes van die rol geskrap.
Reeksverkragter na dekade vasgetrek
ʼn Verskeidenheid vermoedelik gesteelde goedere, waaronder ʼn uniform van die Suid-Afrikaanse nasionale weermag, is in die verdagte se huis gevind.
‘Krisis’ in polisie druk beamptes tot breekpunt
“Speurders deel lessenaars en stoele. Dit gaan nie goed in die polisie nie, maar ek dink nie mense daarbuite besef naastenby hóé sleg dit gaan nie.”
Twee van polisie onder verdagtes vir menseroof
Ses verdagtes, onder wie twee polisiebeamptes, het glo ʼn man ontvoer en miljoene rande vir sy vrylating geëis.
Oos-Kaapse polisie se vlerke geknip
“Misdadigers moet in vrees lewe vir die geluid van helikopters wat oorhoofs vlieg, maar dit is egter nie die geval in dié provinsie nie.”