Ondanks ʼn geploeter in die tweede helfte – nadat hulle ʼn rustydvoorsprong van 27–5 opgebou het – het die Lions steeds genoeg gedoen om die Dragons te klop.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Januarie 2023
Vorentoe, op gister se spore van ’n oudsoldaat
As ek nou terugkyk, sien ek Namibië was goed vir my. Ek kon uiteindelik antwoorde kry en vrede maak met dié pragtige land wat ek van 1971 tot die einde van 1979 nét in ʼn weermaguniform en met ʼn geweer in die hand besoek het, soos duisende makkers.
Muizenberg-polisiekaptein doodgesteek
Ondersoekbeamptes het reeds ʼn verdagte in hul visier vir die moord op die 37-jarige kaptein.
Tien dood ná skieter in VSA losbrand
Die man het glo blindelings op mense by ʼn dansplek in Monterey Park aan die suide van Kalifornië geskiet.
Proteas speel soos dorings teen Rose
Dit was hoogdrama in Kaapstad toe ʼn briljante Suid-Afrikaanse netbalspan gelykop teen Engeland in die vierhoekige reeks gespeel het.
Nee, beurtkrag bespaar jou nié geld
Suid-Afrikaners sit weens beurtkrag daagliks ure lank sonder krag, tog is die kragrekening nie minder nie. Kenners gee redes hiervoor.
Liefde kerndeel van dié kinderhuis
“Vir ons is dit die grootste riem onder hart as ons kinders tien of 15 jaar nadat hulle die huis verlaat het terugkom om hul eie kinders te wys waar hulle grootgeword het.”
Babaseun onder vyf wat in ongeluk sterf
Altesame ses volwassenes en vyf kinders was Saterdagaand in ʼn ongeluk in De Doorns betrokke toe hul voertuig glo gerol het.
Boere en beurtkrag: Eskom wil help
“Ek glo dat ons as Eskom kennis moet neem van die uitwerking wat beurtkrag, veral fase 6, op die landbousektor het.”
Permanente beurtkrag vir volgende twee jaar beplan
Hoewel daar in hierdie tyd nie ʼn laer beurtkragfase as 2 sal wees nie, is dit moontlik dat hoër beurtkragfases – en selfs fase 8 – ingestel sal word.
Warmer, droër El Niño-weer op pad
Die verandering van die La Niña-weerstelsel na El Niño later vanjaar beteken dat dele van Suid-Afrika weer uitermatige temperature, hittegolwe en selfs droogtes kan verwag.
Novak veg voort ondanks besering
“Soms werk die pynpille en die behandeling; ander kere weer glad nie. Dit is omtrent vir jou ʼn tuimeltreinrit.”
Pensioenaris ly honger weens foutiewe aftrekking
Die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) het aan Ella van der Berg bevestig dat die aftrekking nie op haar van toepassing is nie, maar die inkomstediens stel nie die fout reg nie.
Polisiemanne glo in lokval gelei
Die beamptes het amper met hul lewe geboet toe hulle ʼn motoris langs die pad wou bystaan.
AfriForum se eie kragmaatskappy op hande
Die burgerregteorganisasie beplan om private kundigheid en kapitaal te betrek om sodoende alternatiewe kragtoevoer aan Suid-Afrikaners te fasiliteer.
Bezuidenhout skitter met 10 voëltjies
Die meeste van die aandag was op die Spaanse gholfspeler Jon Rahm en die Amerikaanse groentjie Davis Thompson gerig, maar die opmars van Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout is ʼn bietjie opsy geskuif.
Dieetkundiges bekyk jongste tendense in 2023
ʼn Strewe na gewigswelstand en liggaamspositiwiteit, intuïtiewe eetgewoontes en die invloed van kos op jou gemoed is van die vooruitsigte vir 2023.
Trane rol oor die Blitsbokke
Die Blitsbokke sal beslis die gordyn wil toetrek oor hul vertoning by Wêreldrugby se sewestoernooi in Hamilton, Nieu-Seeland.
Stormers vat in tweede helfte vlam
Die Stormers, wat rustyd met 3-6 teen die Franse ASM Clermont-span agtergeloop het, het in die tweede helfte na die hoogste rat oorgeskakel.
Bejaarde pasiënt by staatshospitaal aangerand
JP Neethling het verskeie beserings aan sy gesig en arms opgedoen en is deur ʼn ander wag van die vloer af opgetel en na sy kamer teruggedra.