Sy het dit reggekry om haar in die motorhuis toe te sluit, maar die mans, wat met messe gewapen was, het ook dié vertrek se deur oopgeskop en haar terug in die huis ingeneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Walmer"
Bejaardes by sorgsentrum beroof
“Die verdagtes was gewapen met ʼn mes en ʼn skroewedraaier en het die opsigter oorweldig toe sy hulle probeer keer het.”