Die Westelike Provinsie se klubkampioen, Valsbaai, is bedag op `n klompie uitdagers wat in 2017 `n bedreiging vir hom kan bied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "uitblinkers"
‘Kille’ ontvangs vir SA klubsterre in Skotland
`n Bra kille ontvangs het die twee bekroonde Goue Beker-spelers wat kragtens `n uitruilooreenkoms vir ses maande lank vir Selkirk gaan speel in Skotland te beurt geval.