Ons niere reguleer onder meer die liggaam se pH-vlakke en bloeddruk, skei hormone af en neem vitamien D op.
Alles vir Donderdag 9 Maart 2023
Duisende kla oor kragonderbrekings in Jhb
City Power sê die situasie word vererger deur voortslepende gevalle van kabeldiefstal en vandalisme.
FAK vier dekade van die Internasionale Afrikaans-Ekspo
Vir nege jaar toets dié tema nou al die kreatiwiteit van ons Afrikaanse jeug en hulle is veral opgewonde oor vanjaar se tema én om in die ekspo se tiende bestaansjaar ʼn rekordgetal inskrywings te werf.
Bejaarde sterf in huisbrand
Die man het nog met paramedici gepraat wat hom op die toneel behandel het.
Rondloperleeu nog nie gevang
Reddingspanne sal vanoggend ʼn helikopter by die soektog probeer inspan.
Gedagte vir die dag: Hou op verskonings soek
Gideon sê vir Hom: “Verskoon my, Meneer, maar hoe kan ek Israel red? My familie is een van die swakstes in Manasse. Ek is die onbelangrikste lid in my pa se familie.” “Ek is dan saam met jou!” het die HERE vir hom gesê. (Rigters 6:15-16)