Die “I Believe I Can Fly”-sanger is in September op nege aanklagte, waaronder rampokkery en sekshandel, skuldig bevind.
Alles vir Donderdag 30 Junie 2022
Gedagte vir die dag: Wyse besluite
“As jy nóú swyg en daar kom van ʼn ander kant af uitkoms en redding vir die Jode, sal jy en jou familie omkom. Wie weet, miskien is dit juis met die oog op ʼn tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!” (Ester 4:14 – AFR83)