Hierdie rivier word veral deur vakansiegangers in Wildernis gebruik vir allerlei wateraktiwiteite.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wildernis"
Suid-Kaap se biodiversiteit in gevaar
Dassies het weens grootskaalse ontwikkeling amper heeltemal verdwyn, terwyl talle ander spesies ook dié gevaar loop.
Foto’s: Katinka se ‘perfekte troudag’ in Wildernis
“Ons het lofliedere gesing en ons kon voel die Here is werklik teenwoordig.”
Pastoor, visserman red mans uit see
Die pastoor het besluit om eerder self die see in te swem as om tyd te mors om ʼn reddingsboei te haal.
Twee toeriste in Wildernis oorval, beroof
“Die man wou in die bres tree vir die vrou se veiligheid en is toe beseer.”
Seun (6) verdrink in strandmeer
“Hy is met ʼn ambulans na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas waar hy kort na sy aankoms dood verklaar is.”
Lafenis aan kus eindig tragies
Ten spyte van ʼn deeglike soektog ter see en al langs die kuslyn, is geen teken nog van die man gewaar nie
Oorsese paartjie op staproete beroof
“Drie gemaskerde mans het die paartjie oorval. Twee was met messe gewapen.”
Duitse egpaar op strand aangeval
“Hy het kopbeserings opgedoen en is per ambulans na ʼn hospitaal in George geneem, waar hy steeds behandeling ontvang.”
Duitse egpaar in SA kusdorpie aangeval
ʼn Duitse egpaar is Sondagaand in die kusdorpie Wildernis aangeval en beroof.
Kind verdrink in strandmeer
ʼn Jong seun het Saterdag in ʼn strandmeer in die kusdorpie Wildernis verdrink.
Stappers op Tuinroete met panga aangeval
ʼn Man en sy vriendin wat aangeval is terwyl hulle tussen Wildernis en Victoriabaai aan die Suid-Kaapse kus gestap het, het hul ervaring op die tydskrif go! Se Facebook-blad gedeel. WAARSKUWING: Die foto in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Rooigety aan Tuinroete-kusgebied
Inwoners en vakansiegangers aan die Tuinroete se kusgebied is gemaan om nie te swem of vis te vang in areas waar rooigety opgemerk is nie.
PTA-pa spalk self seun se been
Dr. Stefan Schoeman van Waverley in Pretoria moes Saterdag vinnig optree nadat sy seun ʼn fraktuur opgedoen het op die strand naby Wildernis in die Wes-Kaap.
Agtjarige verdrink in strandmeer by Wildernis
ʼn Agtjarige seun het Saterdag in ʼn strandmeer by Touwsrivier in Wildernis in die Wes-Kaap verdrink, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Sondag gesê.