NB Uitgewers het Maandag ʼn prokureursbrief aan die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) gestuur om te bevestig dat die maatskappy nie Jacques Pauw se nuwe boek, The President’s Keepers, sal onttrek nie.
Lees meerAlles vir Maandag 6 November 2017
Skuldfinansieringsmodel vir landboubedryf
Standard Bank het Maandag aangekondig dat hulle ʼn nuwe R1,8 miljard-skuldfinansieringsmodel gaan skep vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Pecanwood-moord: Seun wéér bevoeg verklaar
Zinde het Maandag vlugtig in die Pretoriase hoggeregshof verskyn op aanklag van die moord op sy ma, die televisiepersoonlikheid Hope Zinde.
Burgemeester voor treurende families weggejaag
Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, moes Maandag uit Soshanguve, noord van Pretoria, vergesel word nadat gemeenskapslede hom verjaag het waar vyf kinders dood is toe ʼn paneel van ʼn munisipale ligmas losgekom het.
Herrie oor ou landsvlag verskuif fokus van #SwartMaandag
“Opportunistiese joernaliste het egter meegedoen aan die verspreiding van stokou foto’s om die geloofwaardigheid van die geleentheid te probeer krenk, maar in die proses het hulle hul eie geloofwaardigheid ondermyn.”
Ma in Rustenburg gekaap, doodgeskiet
ʼn 49-jarige vrou is Maandag omstreeks 11:00 in Rustenburg, Noordwes, gekaap en doodgeskiet.
Bylmoorde: Henri ontken krapmerke is deur Marli veroorsaak
“Dit is vir my pynlik om na die oproep te luister aangesien dinge soveel beter kon verloop het.”
ToekomsVenster: Nog steeds ʼn gevangene?
Liewe Here, help my vandag om te vergewe. Ek is moeg vir die emosies van haat en woede wat my lewe versuur.
[Video] Pta-man konkel met polisie om jawoord te vra
Sosialemediagebruikers gons vandeesweek behoorlik oor ʼn Pretoriase paartjie se verlowingsvideo waarin dit wil voorkom asof die polisie die man hardhandig hanteer voordat hy op sy knieë gaan en in die teenwoordigheid van die polisielede die jawoord vra.
Sassa sê oor Desember-toelae
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het Maandag ʼn kort verklaring uitgereik oor die betaling van Desember se maatskaplike toelae.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 November 2017
Elvis Blue betree dié week die Top 20 met ʼn splinternuwe enkelsnit, “Blou”. Jay en Len Muller se liedjies, “Ons is een” en “Solank”, pryk ook vandeesweek op die Top 20.
Beleef tweede teksmark hierdie week in Kaapstad
Die Teksmark word op 7 en 8 November van 10:00 in die Baxter-teatersentrum se Golden Arrow Studio aangebied. Elf tekste kom Dinsdag aan die bod, met vier tekste Woensdag.
Ficksburg-plaasaanval: ‘Ek sou by die huis gewees het’
“Mense sê baie dat ons meer paraat en voorbereid moes gewees het … en ek was tot Donderdag een van daardie mense wat altyd kritiek kon lewer dat mense hul wapens by hulle moet dra.”
Parys-boere: Oorledene ‘breindood met aankoms by hospitaal’
Een van die oorledenes het in ʼn hospitaal in Parys gesterf, terwyl die tweede oorledene na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein oorgeplaas is, waar hy later ook gesterf het.
[Video] SA’ner benoem vir gesogte internasionale toekenning
ʼn Johannesburgse vrou tel onder ʼn lys van hoëprofiel- internasionale bekendes wat onlangs vir dié gesogte internasionale toekenning benoem is.
Duurste glas whisky is toe waardeloos
Kenners in Skotland sê die analise van een van die wêreld se duurste whiskies, wat teen meer as $10 000 (ongeveer R141 000) per glas verkoop is, is ʼn vervalsing.
Navorsingsprojek oor Afrikaanse aanspreekvorme
“Moenie my jy-en-jou nie” is ʼn ou uitdrukking in Afrikaans. Is dit hoe ons vandag nog voel? Of hou ons daarvan om baie formeel as “u” aangespreek te word? Help prof. Bosman om uit te vind!
Ontleding: SAL se miljarde sal nie Emirates kan koop nie
Vir Suid-Afrika se gefrustreerde belastingbetalers lyk die land se sukkelende nasionale lugrederye soos ʼn bodemlose put. Markus Korhonen het die hipotetiese prys van ʼn meer winsgewende lugredery vir Africa Check bereken.
Man tydens huisroof geskiet
“ʼn Huishulp is ook tydens die voorval beseer terwyl sy van die boosdoeners probeer vlug het.”
Vriende en troeteldiere – twee bestanddele vir ʼn aftrede-wenresep
Die gewaardeerde verhouding tussen mens en dier en die ondersteuning van vriende, is veral belangrik vir afgetredenes wat ver van hulle familie is, of selfs met verloop van tyd moontlik hul vriendekring verloor het.