Die strand is Maandagaand vir die publiek gesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clifton"
Nog ’n Clifton-strand gesluit
Die Stad Kaapstad waarsku inwoners dat die herstelwerk – wat sedert Sondag aan die gang is – ʼn geraas kan veroorsaak.
Clifton-strand weer oop
ʼn Onklaar rioolpomp het daartoe gelei dat afvalwater op die strand opdam.
Gewilde Kaapse strand gesluit weens riool
ʼn Rioolpomp wat in die omgewing onklaar geraak het, het daartoe gelei dat afvalwater op dié gewilde strand opdam.
Clifton-strande heropen ná walviskarkas verwyder word
Dit is die tweede karkas wat binne ʼn maand in die omgewing uitspoel.
Clifton-mesaanval: Oorledene was UK-student
Die jong man wat Saterdagaand op Clifton se Derde Strand vermoor is, was ʼn eerstejaarstudent aan die Universiteit Kaapstad (UK).
Jongman sterf in mesaanval op Clifton-strand
Twee vriende is omstreeks 21:30 met ’n mes aangeval.
Niemand vervolg oor Clifton-skaapslagtery
Die minister van polisie het aangekondig dat niemand vervolg gaan word nie vir die opspraakwekkende slag van ʼn skaap op die Clifton-strand in Kaapstad in Desember.
Clifton-herrie ‘niks met ras te doen’
“Ons wil graag beklemtoon hoe ongelukkig dit is dat hierdie voorval in ʼn groot politieke situasie ontaard het weens ʼn waninterpretasie van die gebeure.”
Eerste burger se adviseur uit Clifton-sitting geskop
ʼn Adviseur van die burgemeester van Kaapstad is Maandag uit die parlementêre portefeuljekomitee oor omgewingsake se sitting oor die sogenaamde Clifton-herrie geskop.
Clifton-herrie in parlement bespreek
Strandgangers is na bewering deur die private veiligheidsmaatskappy PPA aangesê om die strand te ontruim.
Podlitiek: Skaapslag op Cliftonstrand, so het Zille-seun in die sop beland en die regeringshand vat my land
Hierdie week sing die Podlitiek-span nuwe liedjies, “Skaapslag op Cliftonstrand” en “Onwettige wiskundeklasse deur Helen Zille se seun”, en waag uiteindelik weer ’n opinie oor grondhervorming en die jongste verwikkelinge ten opsigte van hierdie netelige kwessie.
Openbare beskermer gevra om Clifton-herrie te bekyk
Die stadsraad ontken dat hy enigsins by die voorval betrokke was.
Nuuskommentaar: Skaapslag op die strand
Die storm om Clifton se vierde strand-voorval, wat deur onder andere die ANC as ras-uitsluiting voorgehou word, het ’n komplekse stert bygekry toe ’n skaap op tradisionele wyse op die strand geslag is. Hoe moet so iets hanteer word, veral met die oog op vanjaar se verkiesing? Objektiwiteit hier vereis dat politieke korrektheid geen ruimte het nie.
Vermy see by Clifton
“Enigiemand wat dus nou die see in dié omgewing gebruik, doen dit op hul eie risiko.”
E. coli-bedreiging vir blouvlagstrande
Die watergehalte van strande in Kaapstad kan dalk verswak weens rioolwater wat in die see ingepomp word, het die Sunday Times berig.
Kaapstad-vrou verdrink naby Clifton
ʼn Vrou in haar 20’s het Sondag naby Clifton in die Wes-Kaap verdrink, het die NSRI gesê.
Kaapse student wat verdrink se naam bekend
Michael Gresak, ʼn 23-jarige student van Wynberg in Kaapstad, se naam is bekend gemaak nadat hy Woensdagmiddag tydens ʼn uitstappie saam ander studente by Clifton se vierde strand verdrink het.