Vyf dramas deur jong skrywers wat aan die NATi Jong Sterre-projek deelgeneem het, debuteer by vanjaar se Suidoosterfees.
Alles vir die sleutelwoord "Suidoosterfees"
Suidoosterfees: Só lyk 2022-program
Die fees gaan vanjaar oudergewoonte in Kaapstad voort, maar personeel, gehore en kunstenaars sal bewys van inenting moet kan lewer om dit by te woon.
Vol program vir 2022 se Suidoosterfees
“Ons hoop om vanjaar weer op ʼn groter skaal fees te vier en nooi ieder en elk om dit saam met ons te kom doen.”
Finaliste vir hoërskooldramafees bekend
Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die ses beste kandidate uit sowat 26 inskrywings aan te wys.
Kunstekaap, Suidoosterfees bied dramafees vir hoërskole aan
Inskrywings word ingewag vir die Kunstekaap-teater en die Suidoosterfees se dramafees vir hoërskole wat in Oktober vanjaar in Kaapstad aangebied word.
Taalmonument, Suidoosterfees bied Jeugdag-vermaak
Met Jeugdag wat Woensdag 16 Junie gevier word, is daar ʼn verskeidenheid vertonings waarna kykers kan uitsien.
Feesgees groot by vanjaar se Suidooster
Die 18de Suidoosterfees, wat die afgelope week in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksiebywoningsyfer van 94%.
Coenie en Deon se ‘Karoo Suite’ hiér te sien
Weens die Covid-19-pandemie is al die vertonings vir ‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ kort ná die bekendstelling by 2020 se US Woordfees gekanselleer.
Storiefees vir kriewelkouse dié vakansie
‘Pietersielie en Roosmaryn vertel stories!’ gaan oor twee karakters wat die wêreld vol reis met hul towerkaravaantjie, op soek na vriende, boeke en kinders om stories mee te deel.
Feesproduksies in Wes-Kaap die nekslag toegedien
“My hart gaan uit na die Suidoosterfees-span wat onverpoosd werk om die kunstebedryf aan die gang te hou.”
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Deon Meyer, Dana Snyman op Suidoosterfees se skrywersprogram
Kaapse boekwurms word genooi om 13 en 14 November die Suidoosterfees se skrywersprogram by kykNET Atlantic Studios in Kaapstad by te woon.
Video: Suidoosterfees-kunstenaars vereer vroue vir gemeenskapsdiens
“Die weduwee se kruik” is met ʼn ode aan noodsaaklike werkers deur digter Diana Ferrus gekombineer om ʼn hartroerende lied te skep wat vroue vereer.
Amanda Strydom-gebedslied kry nuwe lewe in musiekvideo
ʼn Nuwe weergawe van Amanda Strydom se gebedslied “A Child in a Faraway Land” word op 18 Julie bekendgestel.
Video: PJ Powers en Tygerberg-kinderkoor sing ‘World in Union’
Kyk hier na PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor se weergawe van ‘World in Union’. Dié video bring hulde aan essensiële werkers en die wêreldwye spanpoging om die Covid-19-pandemie hok te slaan.
Covid-19: Planne beraam om plaaslike kunstenaars te help
Planne word beraam om Suid-Afrikaanse kunstenaars – veral teaterkunstenaars – te help om op professionele vlak die terugslag van die verbod op byeenkomste van meer as 100 mense weens die koronavirus (Covid-19) te bowe te kom.