“Daar is groot getalle mense wat na die grense beweeg.”
Lees meerAlles vir Vrydag 28 April 2023
Beskuldigde in Senzo-saak borgtog geweier
Die regter het saamgestem dat die beskuldigde nie buitengewone omstandighede kon aanvoer om op borgtog vrygelaat te word nie.
Bokkaptein Siya Kolisi ondergaan knie-operasie
Dié operasie kom net vier maande voor die Wêreldbeker-toernooi.
Tshwane-metro se begroting moet volhoubaarheid verseker
R50 miljoen is in die Tshwane-metro se aansuiweringsbegroting bewillig om debiteure-invordering te doen.
Boewe kook kos, besteel bejaarde voordat hulle vlug
Die man het etlike brandwonde aan sy bolyf gehad.
ToekomsVenster: Kom buig in aanbidding
Die Here is nie afhanklik van hoeveel musikante opdaag nie. Waar Hy in Gees en Waarheid aanbid word, is hy teenwoordig. Ek mag my verbeel, maar dit was kompleet asof die engele saamsing.
Talle in Wes-Kaapse busongeluk beseer
Voorlopige inligting dui daarop dat vier mense dood is.
Verbruikersake: Wat beteken die motorversekeringsvoorwaardes?
Is jy ook een van daardie mense wat liewer sal teken as vra, hoewel jy nie al die terme verstaan wat in ʼn versekeringskontrak gebruik word nie?
Kinderbeskerming in diepe water ná moontlike begrotingskortings
Van der Merwe voer ook aan dat die departement se kommerwekkende begroting direk teenstrydig is met ʼn hele paar wette asook die Suid-Afrikaanse Grondwet.
Oudpolisiekonstabel skuldig aan moord
Die man het aanvanklik aangevoer dat sy vriendin haarself met sy dienspistool geskiet het.
En die wenners van Daniel Strauss se jongste boek is …
Twee gelukkige Maroela Media-lesers het die kans gestaan om ‘n stel dubbelkaartjies na die boekbekendstelling van Daniel Strauss se jongste boek, getiteld “Werk soos ʼn miljardêr” te wen.
Liggame van vermiste seuntjies gevind
Die kinders, onderskeidelik 11 en 12 jaar oud, het gistermiddag saam met maats in die Umdlotirivier gaan swem toe hulle verdwyn het.
Skrywerjoernalis se blitsverkoperboek nou te sien in teater
Hierdie is nie ʼn verhaal van selfbejammering nie, dit is een van val, opstaan, val en vorentoe beur, kop omhoog.
Wenners: Lekkerland Carnival binnekort by Pretoria Botaniese Tuin
Vyf gelukkige wenners het elkeen ʼn dubbelkaartjie gewen na King Price se Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei by die Pretoria Botaniese Tuin.
Maatskaplike toelae: Gautengse departement moet verslag voorlê
Die Gautengse portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling sê dit is noodsaaklik dat die portefeuljekomitee geken word in die maatreëls wat die departement rakende die finansiering van NRO’s instel.
Vermeende Edenburg-aanvaller bly agter tralies
Die polisie het gisteraand ʼn deurbraak gemaak toe ʼn 33-jarige verdagte in die township in Edenburg in hegtenis geneem is.
Kom sokkie saam met Maroela Media!
Kom sokkie saam met Maroela Media en Kurt Darren van 8 tot 11 Maart 2024 op die splinternuwe MSC Splendida wat vanaf Durban na die Portugese Eiland gaan vaar. Daar word gepoog om dié boot te vul met die meeste Super Sokkie-gaste nog!
Pote geskors, beboet ná klap
Die SaberCats-afrigter is onder meer vir ses weke geskors nadat hy in ʼn onderonsie met Ollie Richardson van die New York Ironworkers betrokke was.
Polisie gryp groot vrag perlemoen
Die polisie het die vermeende stropers vir ure dopgehou.
Drie sterf toe Amerikaanse weermagheli’s in Alaska bots
Die ongeluk is die tweede van sy soort in minder as ʼn maand.