Wenners: Lekkerland Carnival binnekort by Pretoria Botaniese Tuin

Vyf gelukkige wenners het elkeen ʼn dubbelkaartjie gewen na King Price se Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei by die Pretoria Botaniese Tuin.

Die kompetisie het op Donderdag 27 Maart gesluit.

Baie geluk aan Nadia Jooste, Roelien Burger, Shani le Roux, Rudi Kraft en Conrad Pitzer.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.