“Ek het nog nooit vantevore op die hoofbaan teen die wêreld se voorste speler gespeel nie. Ek wil met vryheid speel en die wedstryd geniet. Dit is immers waarom ons hier is.”
Alles vir Vrydag 28 April 2023
Moenie De Ruyter-bewerings té gou afmaak
“Die ANC-regering het nou ʼn gerieflike verskoning gekry om alle aantygings teen partylede as apartheidspropaganda af te maak.”
Een vas ná Edenburg-aanval
Kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, sê die ondersoekspan het deurlopend gewerk om die verdagte te vas te trek.
Skorsing van twee regters aanbeveel
“Dit gaan gepaard met bepaalde voorwaardes, wat insluit dat die regters tydens die skorsingstydperk alle sake wat hulle tans aanhoor, moet afhandel.”
Vermeende rowers met duisende rande se buit betrap
Ondersoeke toon dat ander gesteelde besittings reeds deur ʼn oorgrensafleweringsvragmotor na die beweerde boewe se gesinne in Zimbabwe gestuur is.
‘BSV’ se Tyson, Alri deel babanuus
“Seisoene kom en seisoene gaan, definitief opgewonde vir die nuwe seisoen.”
Nuuskommentaar: Die dubbele standaarde van ‘doublespeak’
Zille se uitsprake word dus voor die voet as haatlik en ʼn geweldsdaad bestempel, juis omdat dit die heersende kulturele orde van die dag bevraagteken.
Vonkelwynproppe klap vir merkwaardige Kirsten
Suid-Afrika se Kirsten Neuschäfer is die wenner van die Golden Globe-seiljagwedvaart. Ná 235 dae op see het sy die eerste vrou geword om die alleenvaart om die wêreld te wen.
Sekularisme ploeg met gesteelde kalwers
Kommunikasie en kommunikasiemiddele wat geweldig gestimuleer is deur die evangelieboodskap word tans deur sekulêre media oorheers.
Taaltoffie: ‘read between the lines’
Wat maak ons met ‘read between the lines’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Krisis in Soedan bevestig uitdagings met demokrasie in Afrika
Die huidige chaos in Soedan is ʼn enorme terugslag vir demokrasie in dié land, stabiliteit in Oos-Afrika, maar ook vir die hele kontinent waar staatsgrepe, burgeroorloë en toenemend outokratiese regerings die afgelope paar jaar hoogty vier.
Lesersbrief: Here, ons verwaarloos en misbruik U skepping
Op hierdie vaal blou spikkeltjie-aarde wat in sirkels draai en dans in die onmeetlikheid, ʼn ruimte waarin noord en suid geen betekenis het nie, haal ek asem en buig ek in aanbidding voor U as die Here oor alles.
Motoris ongeskonde ná hy in reusegat ry
Die gat was afgesper en bouwerk vind al die afgelope paar weke in dié omgewing plaas.
Luister: Kan ’n huwelik ontrouheid oorleef?
Vir baie paartjies is ontrouheid ’n werklikheid. Kan ’n huwelik dit oorleef?
Resep-video: Kersie-en-klapperblokkies
Hierdie kersie- en klapperblokkies is so maklik en vinnig om aanmekaar te slaan – jy benodig net sewe bestanddele.
Resensie: Olifante deel hul geheime in emosionele dokkie-reeks
Dis die bydrae van spesialiste in olifantoptrede en hul verduidelikings, wat die program onmisbaar vir enige diereliefhebber maak.
Oudbestuurder van poskantoor vas oor ‘bedrog’
Die vrou het glo soms ʼn gedeelte van kliënte se geld, of in ander gevalle sommer die hele bedrag, na een van haar eie rekeninge oorgeplaas.
Twee verkragters ontsnap uit Oos-Kaapse tronk
DKD het reeds ʼn ondersoek na die voorval van stapel gestuur, maar “in dié stadium is die inhegtenisneming van die twee oortreders kritiek”.
Kwaai hitte tref Spanje vanjaar vroeg
Kenners sê sommige dele van die land is die droogste die afgelope duisend jaar, met ʼn uitgerekte droogte wat reservoirs se kapasiteit tot onder die helfte van die gewone vlakke te staan bring.
Vrektes van cheetahs in Indië nie vreemd
Die departement sê die hervestiging van groot karnivore is inherent ingewikkeld en gevaarlik en diere word nou in groter kampe vrygelaat waar die gevaar vir besering en vrektes groter is.