Luister: Kan ’n huwelik ontrouheid oorleef?

Foto ter illustrasie. (Foto: Andrik Langfield/Unsplash)

Vir baie paartjies is ontrouheid ’n werklikheid. Kan ’n huwelik dit oorleef?

In die tiende aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels ons met Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help oor huweliksraad vir paartjies wat ontrouheid beleef het.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad oor ontrouheid in ’n huwelik.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.